Anna Katarina
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelsonstraat 75, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R810 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anna Katarina is 'n netjiese selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in 'n stil en rustige area van Sabie, naby die middedorp en verskeie restaurante.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, elk met hul eie ingang, en 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n dagbed, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en handstort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier, 'n dagbed, 'n platskerm-TV, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n binnehof met sitplek en 'n braai-area. Parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Anna Katarina sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Catharina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 2
Ligging
- Nelsonstraat 75, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Anna Katarina het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelsonstraat 75, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom