Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anne’s Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Anne’s Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Gesin met klein kinders

Hartlik ontvang by karaktervolle huis uit ander era.

Ons het lekker gebly en die ruimte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelis L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis L
Gesin met klein kinders

Aangenaam!

Ons is warm verwelkom en het die ruimte en spasie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang en alles wat 'n mens nodig het. Lekker gerus na 'n lang pad.

Baie lekker gebly! Alles wat jy nodig het om lekker te ontspan na 'n lang pad. Eienaars het ons vriendelik ontvang en gou alles verduidelik. Lekker groot ou plaashuis met alles netjies en op sy plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonada S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonada S
Gesin met tieners

Stukkie geskiedenis word werklikheid.

Ons het gereis van Pretoria af na die Kaap en wou bietjie verder stoot as Kimberley. Ons was baie vriendelik ontvang, al was ons laat. Die "cottage" is 'n absolute beeldskone huis, met alles wat mens moontlik mag nodig hê. Hout was reeds in die kaggel vir ons gepak, en ons het van kamer na kamer gedwaal en ons so verlekker in die oudheid en uniekheid van die huis. Dit was regtig 'n aangename belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R940
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 3, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabe2c3b3f491e0cb457540ba36212923f2ecaa91c21bb64c652ccdef4b252193e4581ed03f14641a510a32683673086e6633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 3 Main Street Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.030682273322 24.63033923641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem