Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anne's Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Anne's Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Grant K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, very relaxing and host was extremely helpful. Thank you Annelize.

Thoroughly enjoyed our long weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Gesin met klein kinders

Heerlik, vervrissend en asemrowend.

Was baie lekker, gesselige huis met 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie C
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig maar in 'n slegte area.

Die huis self is heel ok, maar kort baie werk, beddens is baie oud en 6 grootmense moet 1 badkamer met 'n badstort deel en 1 toilet, badkamervenster kan nie oop nie, die huis binne het nie 'n yskas-vrieskas soos adverteer nie, net 'n yskas, daar is 'n vrieskas in hul privaat stoorarea, wat ons toe moes gaan vind en sambrele vir stoep was nie uitgesit nie was ook in die stoorarea, daar is nie kaste om klere te hang nie is gevul met persoonlike goed, so ook die garage en 'n lang motor kan nie voor die garage en hek stilhou nie. Die huis is in 'n baie slegte area, langs 'n inham waar mense kom harde musiek speel en sit en drink reg langs die huis, die straat waarin die huis is het baie vervalle en ou huise, die een huis het skoon nie 'n voordeur nie en lyk of daar bergies in bly. Ek't eers gedink ons is in verkeerde area. Dit is definitief nie 'n baie veilige area nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anne's Place se terugvoer

Hi Melanie, dis 'n jammer jy het nie ons strandhuis geniet soos ons dit geniet nie. Dit is 'n standhuis en nie 'n gastehuis nie so dit sal persoonlike items bevat. Beddens is oud, want dit is die hele "look" van die huis, maar die matrasse en 100% katoenbeddegoed is splinternuut, so ook die handdoeke. Die badkamer was in die eerste week van Desember oorgedoen en dit lyk nou baie mooi. Die foto's en informasie op LekkeSlaap is self-verduidelikend sodat jy 'n ingeligte besluit kan neem en presies weet wat jy bespreek en waarvoor jy betaal. Die yskas in die kombuis is vervang met een met 'n vriesdeel, sodat gaste nie meer die vrieskas in waskamer hoef te gebruik nie. Die huis is prima ligging in Lambertsbaai en in Weskus-styl gemeubileer, ons "happy place".

Anne's Place
Vanaf R3 400
R3 400 R2 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 141, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA479871f3e3eba4a3659164541aa7ffa26829e934271512951eddb6515132a5573f6021eca840fa97cf160cefbf73b14b8ce2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 890 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 141 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.088241242859 18.311464018385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem