Anni Bos
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Natashia B - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was maklik, gemaklik en onlosmaaklik lekker. Dankie, Annie!
Anni Bos se terugvoer
Dankie baie, ek waardeer die boodskap. Altyd lekker om gaste te kry wat mooi inskakel hier by Anni Bos. Sien julle graag weer in die toekoms. Groete
Kobus U - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice cosy.
Anni Bos se terugvoer
Thanks, Kobus. Great to have you here in Stellenbosch. Have a great week.
Karl A - Feb 2024
Algehele gradering
Ons sal weer by Annibos gaan kuier. Ek kan Annibos aanbeveel.
Anni Bos se terugvoer
Baie dankie, Karl. Bly julle het dit geniet. Goeie gaste om te hê. Sien dalk weer in die toekoms. Groete, Annie
Karin H - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlijke rustige locatie en toch vlak bij de stad.
Lees meerAnni Bos se terugvoer
Baie dankie vir julle bespreking by ons. Julle verblyf hier was baie goed. Seker julle het Stellenbosch en omgewing baie geniet. Mooi jaar verder. Groete, Annie.
Allison M - Des 2023
Algehele gradering
Very good.
Anni Bos se terugvoer
Thanks for staying with us. I will definitely look at my profile to make it clearer that it is part of the house structure but with its own entrance. Best wishes, Annie
Duncan E - Nov 2023
Algehele gradering
Die klein eet plekkies was die plan.
Anni Bos se terugvoer
Dankie vir die bespreking, Duncan. Ek hoop julle het Stellenbosch baie geniet. Julle was goeie gaste om te hê. Ek sien julle graag weer in die toekoms. Groete, Annie
Jaco V - Okt 2023
Algehele gradering
Maklik om te bespreek, en aanwysings was eenvoudig.
Anni Bos se terugvoer
Baie dankie Jaco. Bly julle het gemaklik gebly. Mooi jaar vir julle. Groete Annie
Kevin K - Okt 2023
Algehele gradering
Quick and easy.
Pierre L - Aug 2023
Algehele gradering
Het voldoen aan ons behoeftes.
Willem V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig en sentraal.
Anni Bos se terugvoer
Baie dankie, Willem. Was 'n plesier om jou as gas te hê. Mooi jaar verder. Groete, Annie
Carlo-mari V - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie.
Anni Bos se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Was lekker om julle hier te ontvang. Sien graag weer in die toekoms. Mooi dag. Annie
Nevine M - Aug 2023
Algehele gradering
The hospitality was some of the best. The host was very friendly and I will definitely stay again if I want to get away from our busy lives.
Anni Bos se terugvoer
Baie dankie Nevine.
Waardeer die mooi woorde. Dankie dat julle by ons bespreek het.
Groete
Annie
Ansie S - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Pierre D - Jun 2023
Algehele gradering
Alles wat jy verwag, en nog meer!
Deonelle J - Mei 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Carla E - Mei 2023
Algehele gradering
'n Lekker sagte bed na 'n lang dag.
Lees meerMichellé F - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik in die hartjie van Stellenbosch.
Philip V - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Christine V - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, uitstekende ligging.
Hendie G - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige buurt, maar tog stapafstand van besige kern.
Hester N - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik en uitstekende waarde vir geld.
Evelyne B - Sep 2022
Algehele gradering
Vinnige, kort oorbly, maar was waarde vir geld. Dankbaar.
Kim D - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable. Suitable for my needs.
Adel R - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie vir 'n vinnige oornag.
Dr Wilton T K - Aug 2022
Algehele gradering
Quiet place to stay for business trips.
Anni Bos se terugvoer
Good day,
Thank you for the review.
We will look into the placement of the logo, at the moment it is on the left side of the house very visible but not at the front door.
We have a towel per guest in the closet each time, not sure it you have missed it, but please do ask us when you need anything.
Regards,
Annie
Raymond A - Aug 2022
Algehele gradering
Delightful.
Jenny N - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderful. Very comfortable.
Liesl B - Mei 2022
Algehele gradering
Clean and comfortable and safe.
Raymond L - Apr 2022
Algehele gradering
Poor welcome, neat area, slippery bathroom floors.
Michelle S - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect.
Bartholomew B - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Liesl C - Feb 2022
Algehele gradering
Great value for money.
Maria J - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld in alle opsigte.
Charnelle P - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Hannelize V - Mrt 2020
Algehele gradering
Als wat ons nodig gehad het was daar. Hierdie verblyf het gesorg dat ons die Woordfees sommer ekstra geniet het. Sal definitief weer daar bly!
Cathleen H - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful!
Mandy B - Jan 2020
Algehele gradering
Het veilig gevoel.
Tina V - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflike plek en lieflike mense!
Brenda V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anya W - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker knus en als wat ‘n mens nodig het.
Shana D - Nov 2019
Algehele gradering
The place was neat and clean, comfy.
Piet B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker ruim en alles wat nodig is.
Emmanuel M - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker. Netjies.
Elmari R - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies, sentrale ligging.
Antje T - Apr 2019
Algehele gradering
Clean, uncomplicated and friendly.
Ruan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies.
D B - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker rustig in stil omgewing vir een aand se slaap.
Riaan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly!
Carla E - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Lees meerAnni Bos se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verslag van die verblyf.
Weereens jammer oor die deur.
Geseënde Kerstyd, dit is om die draai.
Groete
Annie
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap