Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's Cottage

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Petronella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 15

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Annie's Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Hanna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op reis na Kaapstad.

Ons het in die "Honeymoon suite" tuisgegaan. Die tweede bedtafeltjie staan in die badkamerdeur, dit moet dus geskuif word waneer die badkamer gebruik word en belemmer 'n mens se beweging. Die matras moet beslis vervang word, het regtig 'n slegte nagrus gehad. Daar was nie genoeg koffie en tee by die ketel nie, een van ons moes koffie drink en een tee. Ontbyt was by 'n bitter klein tafeltjie by die kombuisdeur. Ons het na gesprekke geluister van die eienaar oor 'n buitewerker se fooi. Die wind op die stoep was erg en daar's geen beskutting nie. Dis oop, so ons het maar in die kamer gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A convenient stop-over for flower viewing.

Friendly and accommodating staff. All our special requests were attended to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Heerlike ontbyt. Baie moeite gedoen om ons gemaklik te maak. Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madre M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie goed om daar te slaap.

Ek sal beslis Annie's Cottage aanbeveel. Die gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend en alhoewel ons na die inkloktyd ingeklok het was hy baie behulpsaam. Ek sal baie beslis weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis

Werklik 'n uitstekende gastehuis met pragtige kamers. Baie vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenobia C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia C
Saam met vriende

Fantastiese verblyf, vriendelike ontvangs, aangename fasiliteit. Sal definitief weer kom, dankie.

Die personeel het persoonlike aandag gegee en ons welkom laat voel. Het ook waardevolle inligting gegee oor die omgewing and deurlopend ondersteuning gegee. Ek beveel dit ten sterkste aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon akkommodasie en vriendelike ontvangs. Sal enige tyd aanbeveel.

Die kamer van Annie's Cottage was pragtig en skoon. Het baie lekker gebly en sal die plekkie aanbeveel vir enige iemand wat graag wil oorslaap. Heerlike ontbyt word ook voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie P
Besigheidsreis

Baie netjies en bekostigbaar.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's Cottage se terugvoer

Goeie dag Wimpy
Baie dankie Wimpie vir die review, dit was wonderlik om u as ons gaste hier te kon he by Annie's Cottage.
Ons sien uit om u weer op n volgende keer te ontvang as ons gaste.

Baie dankie
Vriendelike groete
Pet pp Voni

Annie's Cottage
Tania E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir die siel.

Uiters goeie ervaring. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overbrugging tussen Port-Nolloth en Upington.

Prijs-kwaliteit niet goed, in vergelijking met andere accomodaties in de Springbok (waar we eerder verbleven) te duur. Op zichzelf een goed guesthouse, prima ontbijt en vriendelijk personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard A
Gesin met klein kinders

Friendly; helpful service; very comfortable rooms; well appointed.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King-straat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiYzAyMzM5LTA0NDMtNGI0Mi1hNDQ2LTJkZGMzODI1YjBjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 4 King Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.662147706056 17.882030010223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem