Annie's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosmanstraat 48, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Annie's Place is in Soneike in Kuilsrivier en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel is op 'n woonerf en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en gaste kan die komplimentêre WiFi gebruik.
Die braaigeriewe word met die eienaars gedeel en daar is 'n tuis-gimnasium en 'n mooi tuin.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bosmanstraat 48, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Annie's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kuilsrivier Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosmanstraat 48, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap