Annika Self-catering & B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicoleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Magdel P - Jan 2023
Algehele gradering
Dierbare gasvrou wat alles voorsien wat mens nodig het. Ek het versoek dat sy 'n vorm van seep by die stort voorsien.
Tegan F - Des 2022
Algehele gradering
Perfect getaway vir jou en jou eggenoot.
Annika Self-catering & B&B se terugvoer
Baie dankie Tegan, kom gerus weer. Geseënde Kersfees vir julle. Groete, Nicoleen
Nedine D - Sep 2022
Algehele gradering
It was so nice. Definitely worth the money.
Pendie V - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike, sakpas verblyf in 'n rustige omgewing.
Annika Self-catering & B&B se terugvoer
Baue dankie, ek waardeer dit! Kom gerus weer. Vriendelike groete. Nicoleen
Robert M - Nov 2021
Algehele gradering
Ek kan sê my ontvangs was tops. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons het baie lekker gesels. Op die einde van ons gesprek het ek aangedui dat ek beslis weer sal kom.
Lees meerAnnika Self-catering & B&B se terugvoer
Baie baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was goed om dit te hoor. Kom gerus weer. Vriendrlike groete, Nicoleen
Colette V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietstraat 21, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom