LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anri Guest House | LekkeSlaap
+20

Anri Guest House

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Anri Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ferdinand P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornagverblyf na 'n lang pad.

Die diens was baie vriendelik en die sms-boodskappe voor ons aankoms word baie waardeer. Met aankoms was die area geraak deur beurtkrag - ons waardeer die voorsiening van die liggie en flitsie in die woonstel as gevolg daarvan. Die tuine is pragtig en die woonstel goed toegerus met genoegsame ruimte vir al die bagasie. Ons sal beslis weer daar oornag.

Rosemarie M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, what a wonderful stopover. We will most definitely make use of Anri Guesthouse again.

My husband and I enjoyed our stop over at Anri Guesthouse so much, clean, tidy and homely. The guesthouse owner, George is such a wonderful host. Professional, kind and dedicated and extremely helpful. Thank you for a wonderful time.

Wilna M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Gesin met tieners

Skoon en mooi plekkie, heerlik vir oornag.

Heerlike plekkie om te oornag. Akkommodasie is baie mooi en netjies en skoon. Gerieflike groot stort en groot yskas en vrieskas om goed in te kan bêre.

Francois P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Gesin met tieners

Netjiese woonstel, goeie waarde vir geld.

Tevrede met verblyf en diens. Sal weer daar bespreek.

Jacobus W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus W
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld vir oornagplek.

Vriendelike ontvangs. Lekker geslaap met lugversorging in die kamers, veral in Desember. Eienaar het hul privaat braaiplekkie vir ons beskikbaar gestel om 'n vleisie te braai, word opreg waardeer. Baie veilige parkering. Enigste negatief is die klein kombuisie, veral as jy 'n groot gesin het.

Monty G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty G

Was baie lekker om daar te kon slaap. Die eienaar was baie vriendelik

Baie lekker plekkie gewees, naby geleë aan alles wat ons wou doen.

Jesmeanne A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesmeanne A
Saam met vriende

Dit was slegs n oornag bespreking , beslis n ideale plek vir n ruskans . Baie dankie dat u gedurig ko takgemaak het op die langpad.

Vriendelike ontvangs met verwysings waar eetplekke is en die pad na ons bestemming.

Johan S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens en seker die beste waarde vir geld wat jy kan kry.

Alles het glad verloop met besprekings. Dit was die maklikste wat ek ooit bespreek, betaal en lekker gebly het.

Charles B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles B
Gesin met klein kinders

Spacious and comfortable

Nice comfortable clean place to stay.

Lulu T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig

Ons is baie vriendelik ontvang Plekkie was lekker ruim en skoon die woonvertrek het net teveel beddens en die tv se opvangs baie swak maar ons het baie lekker gebly en honde was gelukkig. Baie dankie sal weer daar gaan bly

Hanri W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri W
Gesin met klein kinders

Ons sal weer by Anri Guest House gaan bly.

Dit is vreemd dat die kombuiswasbak is nie in 'n werkende toestand is nie.

Christa D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, skoon en veilig.

Marissa V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa V
Gesin met tieners

Heerlik.

Baie netjiese woonstel. Alles wat 'n mens nodig het. Sal beslis weer die plek bespreek.

Magriet P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Lekker gebly.

Lekker geslaap en heerlike warm stort. Veilige parkering. Netjiese tuin. Naby winkels.

Diana M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana M
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename blyplekkie.

Het die diens baie gasvry beleef. Die plekkie was goed ingerig en dit wat ons nodig gehad het was daar. Sal definitief weer daar gaan bly.

Anri Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, Diana. Julle is altyd welkom hier by ons.

Groete,
George

Anri Guest House
Elmarie M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik.

Diens was bie goed! Kamer en beddens was skoon en warm!

Lelanie M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie M
Besigheidsreis

Goeie oornagverblyf.

Die kamer is goed ingerig en ruim, maar die wasbak vir skottelgoed is nie gekoppel nie.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOabjkPcxMRwh8hMlfRWSIeU1Cxb8pemyGGchbM6H2SV5pNw03y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 135 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.0865 26.21927
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!