Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anthony's Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Anthony's Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pierre S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie en voortreflike diens. Ons sal weer kom kuier.

Keurig gemeubileer, goed toegerus en alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anthony's Accommodation se terugvoer

Hi Pierre. Thanks for your review. Much appreciated. Hope to see you soon.
Regards
Anthony and Karen

Anthony's Accommodation
Charlene H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight accommodation.

Warm reception from owners, relaxing atmosphere and will definitely recommend this accommodation and will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anthony's Accommodation se terugvoer

Hi Charlene, Thanks so much for taking the time to submit a review. We really appreciate your comments. Kind regards Anthony and Karen Postma

Anthony's Accommodation
Maretha N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir naweekverblyf, sal ons graag weer daarvan gebruik maak.

Vir 'n langer verblyf sal kosmaakfasiliteite 'n pluspunt wees, vir 'n naweek is dit puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilanie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier in oulike plek.

Ons was bederf met lekker eetgoed en die eienaars is lieflike mense. Kan dit beslis aanbeveel!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Enkelreisiger

Ekstra myl.

Anthony het persoonlik vir my by die sekuriteitshek kom haal tydens loadshedding. Maar die akkommodasie is op solar en gas, so jy kan nog altyd aangaan met jou dinge. Ek het met sakereis oorgebly en het die geriewe gerieflik gevind en kon my administrasie vanaf die perseel doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anthony's Accommodation se terugvoer

Hi Sonja, baie dankie vir jou resensie. Dit sal ons net harder laat werk. Hope to see you soon again. Kind regards, Anthony and Karen Postma

Anthony's Accommodation
Nicolene T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super netjies.

Tony en Karen is die wonderlikste gasheer en gasvrou, hulle is baie tegemoetkomend en ons het baie welkom gevoel. Die akkommodasie is baie netjies en gerieflik. Ons sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anthony's Accommodation se terugvoer

Hi Nicolfene, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Dit sal ons net harder laat werk. Groete, Tony en Karen.

Anthony's Accommodation
Carrol H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrol H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Surpassed expectations!

What a fabulous time we had at Anthony's. The room was spacious and super comfy, with a lovely, big shower. Our hosts. Tony and Karen, were warm and welcoming, and made sure we had everything we needed. An added bonus was the gourmet breakfast served in our room every morning. Super special and so delicious. Our stay could not be improved upon. We will be back for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anthony's Accommodation se terugvoer

Howdy Carol and George. Thanks so much for your lovely review. This just makes us work even harder.
God Bless

Anthony's Accommodation
Willie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en vriendelike eienaars.

Die verblyf was alles en nog meer. Ons was aangenaam verras toe ons die oggend 'n wonderlike ontbyt gekry het. Die vriedelikheid waarmee ons ontvang en gegroet is was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anthony's Accommodation se terugvoer

Hi Willie. Baie dankie vir you wonderlike verslag. Ons wardeer dit baie. Best regards. Anthony and Karen

Anthony's Accommodation
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebries Landgoed 21, Buitekantstraat, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56e93841337f94b7441318ff87e37dd9e9e096682c309f529b8a243913c91442b56f8eb7105f75b0959597710e9658b6ba8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 21 Seebries Estate Buitekant Street 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.375111936589 21.397399968201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem