Hermanus Akkommodasie by Ant's Nest | LekkeSlaap
+48
+48

Ant's Nest

Selfsorg
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 3, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ant's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike vakansiehuisie in Voëlklip, Hermanus. Dié opgeknapte huisie laat baie lig binne en dit is lekker naby 3 damme, staproetes in die berg, Grotto-strand, Langbaai-strand, en net 'n klein entjie se ry van die middedorp af. Ant's Nest is gemaak vir natuurliefhebbers.

Die huis het slaapplek vir 8 mense in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -eetarea, 'n TV-kamer, onderdakbraaiplek, privaat tuin en parkeerplek van die straat af. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, sitkamertjie, 'n volledige en suite-badkamer, en toegang tot 'n privaat balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak oop op 'n houtdek met 'n buitestort in die tuin. Die derde en die vierde slaapkamer deel 'n volledige en suite-badkamer.

Ant's Nest se kombuis is toegerus met 'n elektriese oond, gasstoof, uitsuigwaaier, mikrogolf, broodrooster, ketel, en daar is 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en strykyster. Die huisie het DStv Premium, 'n musiek-koppelstasie, strandhanddoeke en toiletware word voorsien, en daar is buitemeubels.

Slaapplek

’n Bespreking by Ant's Nest sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 2de Straat 3, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 3, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA133bb6bb6d754247ca021c167e88f60e1d7d2e00965814fd83bf8774406402d15403cfdb22d52077391902fa32e1209e0e70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 700  per nag (plek vir 8) 3 2nd Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.40098 19.273007
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za