Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 10 Villa Grace

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Keshnee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Apartment 10 Villa Grace
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anneke S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Gesin met klein kinders

Die kuier was oor die Kerstydperk om bietjie te ontspan by die see. Dit was 'n wonderlike kuier sonder enige probleme.

Ons kuier het bestaan uit 4 volwassenes en 2 jonger kinders (8 en 11 jaar oud). Ons het 7 nagte by Apartment 10 Villa Grace spandeer. Dit was heerlik en rustig. Die bure was baie gaaf en behulpsaam. Ons het tyd spandeer by Scottburgh se strand asook sekere dae gereis na Amanzimtoti se strand. Crocworld is baie naby aan die verblyf en het besluit om die kinders te bederf met 'n uitstappie na Crocworld. Wanneer ons die see besoek, is ons hoogtepunt altyd om op die strand te wees. Ons verkies egter verblyf wat selfsorg bied. Apartment 10 Villa Grace het voldoen aan ons benodigdhede. Ons het geen klagtes en sal die verblyf definitief aanbeveel. Apartment 10 Villa Grace het 'n pragtige uitsig oor die see, asook 'n pragtige uitsig oor die grasgroen natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jean P
Gesin met tieners

Best view.

Great view, parking however a small issue. Would go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-weg, Apartment 10 Villa Grace, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhIsddpKNaD8gxxO76uw5g5XDW4DOZYQlqMBZyIJoCPynWqtgXn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Mill Road Apartment 10 Villa Grace 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.276397082901 30.754342988222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem