LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Apartment 22 | LekkeSlaap
+17

Apartment 22

Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 22, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R815 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Apartment 22 is 'n selfsorgwoonstel bo-op die eienaar se huis in Sedgefield. Die eiendom is 'n ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken. Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die woonstel word via 'n stel houttrappe bereik en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke vir hande afdroog, stortseep en sjampoe word voorsien. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, Nespresso-koffiemasjien en ander nodige toebehore toegerus is. Basiese items soos skottelgoedseep, skottelgoedlappe, afdroogdoeke, sout, peper, suiker, tee, koffie en 1 liter melk word voorsien.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die dek het braaigeriewe en 'n tafel met bankies. Die eiendom het veilige parkeerplek met 'n hening en elektriese hek.

Die eiendom is 3 km vanaf Myoli-strand, 1 km vanaf restaurante en kroeë, 25 km vanaf Knysna en 45,5 km vanaf George Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Apartment 22 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Apartment 22
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Fisantstraat 22, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment 22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R815
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R815
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 22, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0fcb0bec88d557df8460697a8fce2fe65cfe715ba0d37e205d8fec4c2059191798f9a1578d5ee11c71d020787b37aeb783?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R815  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 22 Fisant Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.019597752935 22.806653298919
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!