Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 26 on Beach

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village Apartments 26, Kusweg, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Apartment 26 on Beach is 'n luukse strandwoonstel in die The Village-kompleks op die eerste verdieping en dit bied onbelemmerde, asemrowende see-, strand- en baai-uitsigte vanuit die leefarea, hoofslaapkamer en groot balkon. Nader aan die see as dit sal jy nie vind nie.

Die onlangs opgeknapte moderne woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea, -eetarea, en -kombuis asook 'n groot balkon wat oor die see uitkyk. Die hoofslaapkamer bied asemrowende see-uitsigte, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Skuifdeure lei na die balkon. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en uitsigte oor die lieflike, boomryke atrium. Die tweede, aparte badkamer het 'n stort en toilet. Die woonstel het slaapplek vir 4, maar 'n vyfde bed kan in die leefarea opgemaak word op versoek. Twee stelle gehalte linne en handdoeke (strand- en badhanddoeke) word per persoon voorsien vir jou verblyf.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, oond, glasbladstoof, filterkoffiemasjien, potte, panne, eetgerei en breekware. Die elegante eetarea het sitplek vir 6 en die moderne leefarea het leerbanke. Daar is 'n 46"-TV met satelliet-kanale en 'n DVD-speler beskikbaar. Die leefarea en hoofslaapkamer het skuifdeure wat lei na die hartjie van die woonstel, 'n groot onderdakbalkon wat oor die see uitkyk.

The Village is in die hartjie van Houtbaai geleë, reg teen die hoofstrand en dit word omring deur wonderlike winkels en talle restaurante, koffiewinkels en ontbytplekkies. Dit het ook 24 uur-sekuriteit, 'n groot verhitte binnenshuise swembad, veilige toesluit-kelderparkeerplek, 'n hysbak wat na al die vloere gaan en 'n lieflike boomryke atrium.

Slaapplek

’n Bespreking by Apartment 26 on Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Apartment 26 on Beach
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 16

Jaar gelys 6

Ligging

  • The Village Apartments 26, Kusweg, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment 26 on Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village Apartments 26, Kusweg, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNDQxZDRlLTczMmItNGY0MC05MTYyLTE1NmM2N2U3YWM2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 26 The Village Apartments Beach Road 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.046386307197 18.359388710251
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem