Apartment at Reizis
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Torbet-straat 3, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Apartment at Reizis is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in die hartjie van Bloemfontien. Dit is ideaal vir sakereisigers, 'n gesin of paartjie wat wil ontspan.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n balkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Veilige parkeerplek in die kompleks is ook beskikbaar. Die Reizis Square Lifestyle Centre spog met 'n gesinsvriendelike aandmarkie elke maand met lekker kos, boetiekbier en vermaak.
Slaapplek
’n Bespreking by Apartment at Reizis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Salome Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Torbet-straat 3, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Noordhoek Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Torbet-straat 3, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom