Beskrywing
Dié permatent het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens. Die tente is koel in die somer en warm in die winter. Gaste deel gemeenskaplike badkamers met 3 warmwaterstorte en 3 spoeltoilette. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste deel ’n gemeenskaplike kombuis wat met ’n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, eetgerei, breekware en etenstafel met sitplek vir 12 toegerus is. Daar is ook ’n TV met DStv-sportkanale, WiFi en ’n pooltafel. Braaipakke is op versoek beskikbaar en gaste kan hout koop. Onderdakbraaigeriewe en 'n vuurput is beskikbaar. Gaste moet asb. bewus wees van hul omgewing, aangesien dié area die tuiste van die Kaapse Kobra en pofadder is.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Daar is 31 km grondpad wat na die verblyf lei, wat geskik is vir voertuie met hoë grondvryhoogte, maar 'n 4x4 is nie nodig nie.
Daar is ongeveer 30 km grondpad/plaaspad om te ry as jy van N1 af kom, afdraai by Mattjiesfontein na Sutherland. Ander paaie mag aansienlik meer grondpadreis hê.
Aangesien die verblyf selfsorg is, bring asseblief al die nodige kos en drankies vir jouself.
Ons gebruik die eerlikheidsbeleid, so los asseblief geld vir vergoeding van enige items wat gebreek is. Enige items wat deur die opsigter of skoonmaker na jou vertrek gebreek of vermis word, sal aan jou gehef word.
Honde word slegs toegelaat met vooraf reëlings. Die verblyf is nie omhein nie, en honde moenie die skape wat op die plaas is, jaag nie. As gaste in die tentkamparea bly, moet honde mensvriendelik wees aangesien die areas gemeenskaplik is.
Apollo de Karoo Selfsorgverblyf aanvaar geen aanspreeklikheid hoegenaamd vir enige verlies, skade of vernietiging aan jou voertuig en/of artikels wat in die voertuig gelaat word, jou persoonlike besittings of jouself terwyl jy by Apollo de Karoo bly nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n opvoudubbelbed, 'n aangrensende badkamer met 'n warmwaterstort en 'n toilet, en 'n kombuistoonbank met kooktoebehore, 'n tweeplaatstoofgasstoof en 'n yskas. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor braaigeriewe, 'n buitebad en 'n dek op die dak waar gaste 'n onder die sterre kan slaap. Daar is nie WiFi nie, maar WiFi is by die gemeenskaplike tentarea beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Daar is 31 km grondpad wat na die verblyf lei, wat geskik is vir voertuie met hoë grondvryhoogte, maar 'n 4x4 is nie nodig nie.
Daar is ongeveer 30 km grondpad/plaaspad om te ry as jy van N1 af kom, afdraai by Mattjiesfontein na Sutherland. Ander paaie mag aansienlik meer grondpadreis hê.
Aangesien die verblyf selfsorg is, bring asseblief al die nodige kos en drankies vir jouself.
Ons gebruik die eerlikheidsbeleid, so los asseblief geld vir vergoeding van enige items wat gebreek is. Enige items wat deur die opsigter of skoonmaker na jou vertrek gebreek of vermis word, sal aan jou gehef word.
Honde word slegs toegelaat met vooraf reëlings. Die verblyf is nie omhein nie, en honde moenie die skape wat op die plaas is, jaag nie. As gaste in die tentkamparea bly, moet honde mensvriendelik wees aangesien die areas gemeenskaplik is.
Apollo de Karoo Selfsorgverblyf aanvaar geen aanspreeklikheid hoegenaamd vir enige verlies, skade of vernietiging aan jou voertuig en/of artikels wat in die voertuig gelaat word, jou persoonlike besittings of jouself terwyl jy by Apollo de Karoo bly nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhied bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapbanke in die sitarea op die onderste verdieping. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, kookgerei en eetgerei toegerus. Buitebraaigeriewe is beskikbaar. Geen WiFi is beskikbaar nie, maar gaste kan die huis se WiFi gebruik deur 'n boodskap te stuur. Sonpanele en batterye voorsien krag, aangesien daar nie Eskom-krag is nie. Neem asb. kennis dat elektriese komberse nie voorsien word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R354, 70 km from Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang