Apple Cottage
Opsomming van Resensie
Willem D - Des 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon en stapafstand van alle besighede! Regtig ’n bederfplekkie! 'n Cozy plekkie vir ’n paartjie.
Mariana J - Nov 2020
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Mari L - Okt 2020
Gemiddeld
Karaktervol in 'n pragtige, rustige tuin omgewing.
Jb D - Sep 2020
Gemiddeld
Baie goed toegeruste netjiese en luukse akkommodasie.
Eduan H - Aug 2020
Gemiddeld
Baie netjiese plek.
Mornay N - Des 2019
Gemiddeld
Verskriklik baie lekker.
Colette G - Des 2019
Gemiddeld
Little Orchard is vir seker die gerieflikste, oulikste, pragtige plekkie. Dit het alles wat jy nodig het. Kombuis is goed toegerus. Loopafstand van die dorp. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel!
Francois V - Okt 2019
Gemiddeld
Lieflik, heerlik stil.
Mark L - Aug 2019
Gemiddeld
Lekker verblyf en ligging is wonderlik om te stap waar jy moet wees.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Super stay and location great to walk where you need to be.
Super, great place to relax and take time out!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Leezl N - Aug 2019
Gemiddeld
Netjies. Met alles beskikbaar vir selfversorging.
Rolene N - Jul 2019
Gemiddeld
Dit is 'n ongelooflike plek met net wat mens nodig het om te kan ontspan, al is dit net vir een aand weg van die huis af.
Melinda N - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
Nicolene G - Jul 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Melanie W - Jun 2019
Gemiddeld
Alles was perfek gewees.
Christiaan T - Jun 2019
Gemiddeld
Baie gerieflike verblyf.
Sal D - Jun 2019
Gemiddeld
A delightfully restored old cottage in a good location.
Lees meerAnton B - Apr 2019
Gemiddeld
Baie oulike en netjiese verblyf in Wakkerstroom.
Bronwyn D - Mrt 2019
Gemiddeld
Wonderlik!
Surita V - Feb 2019
Gemiddeld
Pragtige plek, ek gaan vir seker weer kom bly!
Amanda N - Jan 2019
Gemiddeld
Really awesome place to stay!
Leon B - Jul 2018
Gemiddeld
Goeie waarde, kort bietjie tlc.
Apple Cottage's terugvoer
Good morning,
Thank you for the review. I understand it is ready for some maintenance, we are getting onto it right after the main house is finished.
Looking forward to seeing you in Wakkerstroom in summer
Kind regards
Sue
Norma D - Jul 2018
Gemiddeld
Fantasties.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badenhorststraat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom