Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua Marina Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Aqua Marina Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stefan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het nog nooit so tuis en deel gevoel in 'n gastehuis nie. Oom Michal en Tannie Lizette het regtig uit hulle pad gegaan om ons tyd daar so lekker as moontlik te maak. Ons het vir seker 5 ster diens gekry. Ons kon hulle 8 uur die aand bel in tyd van nood met 'n voertuig probleem en hulle het ons dadelik kom help en elke dag ondersteun. Ons beveel nie net die gastehuis aan nie, maar verseker dat mense hulle moet ontmoet en die wonderlike mense wat hulle is, moet beleef.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aqua Marina Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by ons Stefan en Michelle. Dit was so lekker om julle hier te hê en ons mis julle alreeds. Hoop om julle iewers voorentoe weer te sien. Groete Michal en Lizette

Aqua Marina Guest House
Elizra K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag om by familie te gaan kuier.

Dis 'n pragtige, nuut gemoderniseerde gastehuis met 'n vriendelike gasvrou. Baie behulpsaam en sy maak fantastiese kos. Ek het ook opgemerk dat sy 'n goeie verhouding met haar staff het, wat baie belangrik is. Asemrowende uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvol, gerieflik, goed geleë en lekker.

Vriendelike eienaars, ongelooflike gasvryheid. Lekker ontbyt. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike lokasie en fantastiese gasvryheid.

Die eienaars Lizette en Michal se gasvryheid is ongekend. Die 26ste Desember het ons sommer deel van hul familie geword deur ongelooflik lekker saam te kon kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent hosts, fantastic accommodation.

Superb location with a great view. Lizette and Michal were excellent hosts, the venue is set up on the hill so away from the hustle and bustle of the town center but only two minutes drive away from the action. Very clean, modern, comfortable accommodation provided by folks who thoroughly enjoy what they do. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, perfect hosts - enjoyed saying there.

Great location - very central to town and beaches. New and modern interior. Perfect hosts. Lovely breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis regtig 'n baie lekker plekkie om te rus en net op die stoep te sit en staar oor die hawe en see.

Met ons 2 dae middel-Augustus was daar 2 walvisse wat almal heeltyd na wou staar. Ek dink ons het die mooiste view gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 74, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c19719c3c414f7e108af452181db90ca4756f598a68151c0226f1e1273df965982af88526e43a612063f99d7b05255dfce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 74 Hill Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185065468868 22.146425843239