LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aqua Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+10

Aqua Overnight Accommodation

Gastehuis
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n gemaklik gemeubileerde kamer met 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klein yskas met water, sap en ys is beskikbaar. Daar is 'n TV met DStv. WiFi is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die eenhede net akkommodasie is, nie selfsorg nie en etes word nie voorsien nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Aqua Overnight bied slegs akkommodasie, dit is nie selfsorg nie en etes word nie voorsien nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n gemaklik gemeubileerde kamer met 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klein yskas met water, sap en ys is beskikbaar. Daar is 'n TV met DStv. WiFi is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die eenhede net akkommodasie is, nie selfsorg nie en etes word nie voorsien nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Aqua Overnight bied slegs akkommodasie, dit is nie selfsorg nie en etes word nie voorsien nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Aqua-laan 107, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5NGZmYmJkLWY2MzQtNGUwOC1iODJkLWE3MDU0YjM3ZGM0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 107 Aqua Avenue Tzaneen 0850 Limpopo 086 999 0018 15:00-21:00 09:00 -23.820228218877 30.144424653099
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!