Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arbeidsrus

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eienaar sal 200 elektrisiteitseenhede voorsien en enigiets meer sal deur die gaste gekoop moet word by die klein winkel wat 'n entjie vanaf die huis is.
Gaste moet asb. nie op die gras parkeer nie.
Instruksies vir die water en geiser sal via WhatsApp aan gaste gestuur word.
Gaste moet voor hul vertrek die braai-area skoonmaak en die vullis weggooi.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-straat 25, Kleinbaai, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e73c8bd6b91eed1b032e0c54711385b5c55f392401da7480da2a142e6c723b1c2eaee534f408ea18c9a0ab304d8dca45d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 25 Kabeljou Street Kleinbaai 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.618058505728 19.351066556578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem