Arcangeli Wines
Opsomming van Resensie
Yvonne L - Mei 2022
Gemiddeld
The problem is noise factor. Arcangeli is just off the N2 and accommodation is about 200 m from Main Road.
Tina L - Jan 2022
Gemiddeld
Veilig, skoon en netjies.
Arcangeli Wines se terugvoer
Goeie dag Tina,
Baie dankie dat u met ons gebly het, en vir die wonderlike resensie.
Ons hoop dat u en jou familie 'n veilig en geseënd Paasnaaweek hê.
Groete,
Paolo Arcangeli
Alison G - Jan 2022
Gemiddeld
We loved our stay at Arcangeli.
Arcangeli Wines se terugvoer
Hi Alison,
Thank you so much for staying with us and for taking the time to leave a review.
We are delighted that you enjoyed your over all stay with us, even though you were not entirely satisfied with the meal.
We do strive to be in line with other Italian restaurants in terms of both portion size and price point, with the difference being that we use only authentic imported ingredients and homemade pasta, which adds both to the quality of the dish and the overall experience. We do thank you for your feedback though, and will take it into consideration for the future.
We wish you a happy and blessed Easter, and many more safe travels.
With gratitude,
Paolo Arcangeli
Zita B - Jan 2022
Gemiddeld
Very pleasant, neat, beautiful views, close to everywhere!
Louise V - Des 2021
Gemiddeld
Fantastic service, loved the place.
Erik S - Des 2021
Gemiddeld
Baie lekker rustige aand. Gerieflik vir een aand oorslaap op reis.
Verena M - Mei 2021
Gemiddeld
Lovely stay over.
Carla L - Mrt 2021
Gemiddeld
Vriendelike, uitstekende diens en moderne, netjiese kamers.
Lees meerGerrie P - Jan 2021
Gemiddeld
Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid is baie netjies
Ingrid V - Jan 2021
Gemiddeld
Absolutely marvelous.
Marinda S - Des 2020
Gemiddeld
Lekker rustige plek met baie goeie diens.
Elizabeth D - Des 2020
Gemiddeld
Rustige, vreedsame oornagplek met ’n pragtige uitsig en ideale ligging.
Bettina H - Nov 2020
Gemiddeld
Het die kuier geniet. Ideaal vir ’n groot groep.
Ronelle F - Sep 2020
Gemiddeld
Fantastiese diens, pragtige plaas, netjiese woonplekkie!!
Nadia R - Mrt 2020
Gemiddeld
Mooi skoon, netjies, perfekte oornaggeriewe.
Arno W - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflike ligging in die Botrivier vallei.
Anèl D - Mei 2019
Gemiddeld
Vriendelike en behulpsame diens, pragtige uitsig.
Fransisca B - Feb 2019
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Quinton M - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer gaan
Andre O - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflike ligging in die hart van Botrivier.
Lees meerAlinda P - Feb 2018
Gemiddeld
Vriendelik, veilig, skoon en stil.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 10 Rondeheuvelplaas 340, N2 Botrivier, Caledon, 7185, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom