Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Apr 2024 tot 15 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 420R1 573 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ardmore bied rustige plaasstyl-verblyf wat aandete en ontbyt bedien. Hier is altesaam 17 eenhede, party is oorspronklike grasdakrondawels en die ander is meer moderne eenhede met 'n pragtige berg-uitsigte. Al die eenhede het 'n en suite-badkamer en is toegerus met waaiers, koffie- en teemaakgeriewe en houtvuurkaggels.
Elkeen van ons eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi spa-bad, instapstort en 'n kaggel. Daar is ook 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Gaste het ook die voorreg om wakker te word met 'n stywe tradisionele plaasontbyt, 'n Engelse ontbyt wat geniet word saam met die uitsigte oor Ardmore se reuse tuin. Versnaperinge en drankies kan ook geniet word in ons teetuin. Aandete is ook beskikbaar - 'n plat-op-die-aarde viergang-maaltyd word bedien in ons geelhoutkamer met sy glasmure, die drag is informeel. Koffie en tee word na ete in die sitkamer bedien by die heerlike kaggel (gedurende die winter en koue aande). Daar is ook 'n gesellige kroeg waar gaste voor of na aandete 'n drankie kan geniet.
Daar 2 swembaddens op die plaas, asook 'n plaasdam met swartbaars en staproetes tussen die plantasies. Daar is ook 'n galery waar die Internasionale Ardmore keramiekwerk uitgestel word.
Ander doendinge in die Champagne Vallei sluit in: 'n verskeidenheid staproetes, 2 gholfbane binne 15 minute vanaf Ardmore, tennisbane, riviervlotvaarte, boomtoptoere, vierwielmotorfietsry, voëlkyk, forel- en swartbaarshengel asook perdry. Verder kan jy besoek aflê by die Spioenkop Slagvelde, plaaslike rotskuns gaan bewonder of besoek Spioenkop Wildreservaat waar jy 'n saalsafari tussen die renosters en kameelperde kan geniet, gaan luister na die Drakensberg Seunskoor, sien 'n valkenier in aksie, besoek die Tugela-valle of ry in 'n helikopter. Dit is maar net 'n paar van die doendinge in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 14
Ligging
- Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ardmore Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom