Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsig Self-catering Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Arendsig Self-catering Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dirk K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi area en lekker wyn.

Ja, ons het baie lekker gebly. Dit was 'n baie warm naweek, so die aircon het baie lekker gewerk. Mooi area en vriendelike gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie G

Rustige wegbreek.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nabeelah S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeelah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and serene.

Our stay was lovely. Breathtaking views of the vineyards with such a relaxing atmosphere. A great break away from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosa S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plaas gevoel, as jy van stilte hou is dit jou plek. Lekker geslaap!

Pragtige plek en aangenaam as jy van stilte hou! Plonspoel 'n pluspunt en ons kon ook heelwat stap op die plaas. Enigste hindernis was dat pakplek in die badkamer beperk is en klerepakplekke ook skraps is. Ek sou aanbeveel dat die kassie bokant die toilet eerder onderkant die rakkie aan die oorkant geplaas word aangesien my man sy kop 'n paar keer teen dit gestamp het. Kamer voor behoort nog 'n rak eenheid by te kry aangesien die bestaande eenheid beperk is. Plaas dit bv. onder die bestaande rak wat teen die muur is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerriline F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerriline F
Saam met vriende

Heerlike verblyf in die Robertson-wynvallei.

Die eienaar het moeite gedoen om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Die houtvuurwarmbad was die toppunt tydens 'n koel naweek. Mens moet net genoeg hout gebruik en vroegtydig begin stook om dit lekker warm te kry. Saterdag se wynproe was ook baie spesiaal. Dankie Arendsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil O
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay, the chalet at Arendsig Self-catering Cottages was nice and clean with everything we needed, with more wood and wine available if need be .

Lourens and Lizelle were very accommodating, and Lizelle even came to check that we were happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maliney B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maliney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage set on a tranquil farm.

Definitely a must-stay, peaceful and quaint cottage. Friendly hostess Lizelle, always checking to see if we needed anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugenie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek! Netjies, pragtige uitsig, lieflike huis en die hot-tub was beslis 'n hoogtepunt!

Sielskos! Jul sien my beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike wegbreek.

Die plaas is so beeldskoon, oggend, middag en aand. Die huisie was mooi skoon en het alles gehad wat ons sou nodig kry. Ons sien uit om weer daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek.

Lizelle en Lourens het ons baie tuis laat voel en ons het heerlik gekuier. Daar is besonderse voëllewe en baie lekker om vroegoggend die visarende te hoor as mens jou koffie drink. Ons sal graag weer wil gaan kuier omdat die naweek net te kort was om die plek ten volle te geniet. Ons sal dit regtig aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views, awesome hospitality from Lizelle. Perfect spot for a romantic getaway.

We travel quite often. Arendsig has been the best trip by far. Neat, fully equipped. Loved the hot tub and all the wineries!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met klein kinders

Netjies, pragtig.

Die eienaars, Lizelle en Lourens, is vreeslik vriendelik. Ons chalet was baie netjies, skoon en ekstra moeite is gedoen. Pragtige plaas en baie stil en rustig. Ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberly V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberly V
Saam met vriende

Beautiful and tranquil accommodation.

We thoroughly enjoyed our stay! The farm is beautiful and the hosts were incredibly nice and accommodating. The cottage was well equipped and comfortable. Die Brede cottage was lovely, private, had a beautiful view and was spacious enough to accommodate 4 adults. Each room had an en suite bathroom and air-con. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens van beide Lizelle en haar man. Wat 'n kombinasie.

Die egpaar-eienaars het ons op die hande gedra. Mooi gesindheid en wou net help die hele tyd. Definitief waarde vir geld. Sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-mari R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari R
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf tussen die wingerde.

Mooi en goed toegeruste cottage tussen die wingerde. Lekker rustig met baie plek vir hardloop en fietsry. Skoon en groot hot tub op die stoep. Oulike speelparkie vir klein kinders. Groot grasperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek met ongelooflike uitsig!

Lourens en Lizelle was gasvry en het ons dadelik laat welkom voel. Die uitsig oor die vallei en plaas is besonders en het gesorg vir 'n fantastiese paar dae. Die eenheid is goed ingerig en het alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Hierdie is een van die lekkerste plekke om te bly. Netjies, goed toegerus en baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, lekker akkommodasie.

Goed toegerus en die wood-fire hot tubs is fantasties. Baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marko P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko P
Besigheidsreis

Mooi, gasvrye mense, netjies.

Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang, verblyf was skoon en netjies. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneen S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Winter tussen die wingerde.

Lizelle en Lourens is 'n baie aangename gasvrou en gasheer. Kothuisie is goed beplan en keurig toegerus. Die warmbad op die stoep was 'n heerlike bonus. Die wynproe Saterdag was pret en Lourens borrel oor van entoesiasme oor hulle vrugtige wyne. Ek sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, peaceful and very special.

The wine tasting was fantastic with Lourens sharing so much information. The location is beautiful and perfect for exploring the area. The accommodation is very nice and the outside hot tub is a lovely feature. The river is so close by and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, baie netjies, heel mooi, mooie staproetes.

Lizelle is baie vriendelik, alles is voorsien in die kothuis, selfs 5 liter water. Een echte aanrader, ons kom seker terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucius K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucius K
Gesin met klein kinders

Ontspanning.

Ons gesin het 'n wegbreek nodig gehad waar ons kan ontspan met vele aktiwiteite. Arendsig was 'n juweel en saam die visvang en stap asook die rustigheid sal ons beslis weer 'n draai gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top 10 stays.

Everything was absolutely beautiful. The cottage, location and service was excellent. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joggie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste verblyf in 'n pragtige omgewing met gasvrye eienaars. Definitief aanbeveelbaar.

Heerlike wyne om te proe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Besigheidsreis

Baie mooi omgewing.

Baie lekker gebly en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Gesin met tieners

It is a beautiful tranquil setting.

Place is clean, good for walks or bicycles, landscape beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is 'n pragtige, rustige plek.

Plek is skoon, goed vir stap of fietsry, landskap pragtig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzana B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, rustig.

Arendsig se huisies is pragtig geleë langs die Breërivier. Dit was so 'n lekker naweek dat ons nie wou huis toe gaan nie. So stil en rustig en 'n pragtig mooi omgewing. Ons gaan beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ron T
Besigheidsreis

It did the job I was looking for. Thanks for the complimentary bag of firewood!

I think that R2k a night is a bit stiff. It may be an idea to give directions not only from Robertson direction but from the opposite direction also. We came from that side and we had a bit of trouble finding it. I put Arendsig Cottages into Google Maps and it took us down the Gaitjie track. We did not know that the correct gate was only 20 m further on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francoinette H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francoinette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig en gasvry.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duan T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan T
Gesin met tieners

Sien sterre.

Baie vriendelike diens, netjiese kothuis met heerlike lugreëling en WiFi. Ons wou nie teruggaan huis toe nie en beveel die wynproe sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Saam met vriende

Lovely, relaxing, cozy indoor fire.

The stay was very enjoyable. The staff are helpful and friendly. The cottages were clean and tidy. Lots of activities on the farm as well as surrounding area. Would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing, gerieflike skoon akkommodasie, eienaars vriendelik en hulpvaardig.

Die huisies is tussen wingerde geleë, basies, maar baie keurig ingerig. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis Arendsig weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ren S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ren S
Gesin met klein kinders

Baie mooi wynplaas.

Skoon en netjies. Naby alles in die Robertson area. Heerlike kwaliteit wyn en ook piekniek mandjie. Baie gasvry. Eenhede net té naby aan mekaar; belemmer privaatheid wat mens soek in die platteland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard B
Gesin met klein kinders

Enjoyable and relaxing.

Friendly hosts. Great location on the river.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam en ontspannend.

Vriendelike gashere. Puik ligging langs die rivier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing stay and hosts are attentive and all the wine they make is awesome.

We thoroughly enjoyed our time at Arendsig. Lizelle and Lourens were friendly and attentive to any additional needs we had. Cottage was very clean. We will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing ligging.

Wat 'n pragtige plek! Asemrowende uitsig oor die boorde. Verblyf is baie netjies, met als wat mens nodig het vir 'n gemaklike wegbreek. Lizelle is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beryl L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend mooi en baie rustig.

Arendsig het my verwagtinge oortref. Ons was hartlik en warm ontvang en het sommer tuis gevoel. Die besonderse kalmte en stilte van die omgewing was presies wat ons nodig gehad het om van die stad se dolle gejaag te ontsnap. 'n Gerieflike chalet het alles die moeite werd gemaak. Ek sal beslis weer gaan uitspan en ook aan vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J
Enkelreisiger

Ontspan hier.

Ja, ontspan hier. Lizelle en haar honde het my dadelik tuis laat voel. Om tussen die wingerde te sit en 'n glasie te klink op die vorige oesjaar, met 'n braaivuur in wording, is salig. Die huisie is baie goed beplan en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugh F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stay in a beautiful location.

A wonderful break enjoyed in a beautiful location with comfortable and more than adequate accommodation. We plan to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely weekend spent at Arendsig Cottages.

Arendsig Cottages has a beautiful river front, vineyards and cosy cottages to enjoy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandi L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Was 'n lekker rustige atmosfeer met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arendsig Self-catering Cottages se terugvoer

Baie dankie, ek hoop ons sien julle weer op Arendsig.

Arendsig Self-catering Cottages
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandie E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Het al 2 keer soontoe gegaan en dit is altyd vreeslik lekker, netjies en hulle dink uit die boks uit as dit kom by goed binnekant die huisies, wat ander plekke nie het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cara C
Gesin met tieners

Wegbreeknaweek saam met my gesin om stilte te soek.

Die naweek by Arendsig was kos vir die siel! Terwyl ons weghardloop van skerms af om weer rus vir die siel te kry, is daar 'n oorvloed van vrede en stilte op die plaas. Heerlik min mense en baie stilte op Arendsig! Ons het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10e1757fc1997730556aa81b8d84a359b9c15ba5b103df79d3124cb2aed1e6eaae632274aee2c33c65e5387987e49fb70ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 R317 Stormsvlei Wakkerstroom 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.927504367966 20.013589838292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem