Arendsnest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jurie Kotze-straat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arendsnest bied gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n koppie in Springbok.
Arendsnest bied verblyf in 4 eenhede.
Visarend het slaapplek vir 1 persoon, Kroonarend het slaapplek vir 3 gaste of 'n gesin wat uit 2 volwassenes en 2 kinders bestaan. Witkruisarend en Silwerarend het elk slaapplek vir 2 volwassenes. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.
Goue Arend het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Dié eenheid het 'n volledige badkamer en 'n toegeruste kombuis.
Arendsnest het ook 'n gemeenskaplike braaikamer andersins is daar draagbare braaigeriewe voor elke eenheid. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.Troeteldiere is welkom indien dit vooraf met die eienaar gereël word.
Gedurende die blommeseisoen is die hele koppie oortrek met pragtige veldblomme en gaste kan heerlik gaan stap en bergfietsry. Die Goegap Natuurreservaat met sy 4x4- en bergfietsroetes is net 11 km van hier af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 159
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Jurie Kotze-straat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Arendsnest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jurie Kotze-straat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom