Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Arendzicht House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 117, Weskus, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

West Coast Arendzicht House het 'n uitsig oor die see en is 'n bekoorlike selfsorghuis in die klein vissersdorpie Lambertsbaai. Dit is net agter Arendzicht Accommodation en bied 'n panoramiese uitsig en 'n rustige naweekwegbreek vir gaste wat op soek is na blyplek ver van die gedruis van die stad.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea wat op sy beurt lei na 'n sitarea met sitplek en 'n TV.

Buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by West Coast Arendzicht House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 85

Jaar gelys 9

Ligging

  • Voortrekkerweg 117, Weskus, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 117, Weskus, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA155e6e0d66bb3f0cd46e8ca6208d0a413bf6c87190d20aeed9e2c0464c605a146e472b2168e4f681e3c88bf371df63826630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) Voortrekker road 117 West Coast 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.09009858367 18.310145774508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem