Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

205 Crimson Square

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairviewlaan 21, Crimson Square 205, Woodstock, 8715, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

205 Crimson Square is in Woodstock in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel en aan die voet van die bed is daar 'n sitarea met 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die woonstel is net 'n entjie se stap vanaf The Old Biscuit Mill en 'n entjie se ry vanaf die kus en die Moederstad se strande.

Slaapplek

’n Bespreking by 205 Crimson Square sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Fairviewlaan 21, Crimson Square 205, Woodstock, 8715, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairviewlaan 21, Crimson Square 205, Woodstock, 8715, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA088d5dc7c33dae56d6b7722c742261a52178a85e3be7b5e2ceb9bc31d4eb55406744b543c2ccccd32289962bdffb11980358?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 21 Fairview Avenue 205 Crimson Square 8715 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.930742503774 18.452042341232
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem