LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arvella Guesthouse | LekkeSlaap
+26

Arvella Guesthouse

24 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 15, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Arvella Guesthouse is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied verblyf vir alle geleenthede, of jy kom vir sake, 'n sportbyeenkoms, hospitaalbesoek, toeriste-aantreklikhede, ontspanning of net hier verby ry.

Daar is 3 en suite-gastekamers, met 'n unieke atmosfeer en karakter. Elke kamer bied slaapplek aan 'n enkelreisiger of 2 gaste en het ’n en suite-badkamer het 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv (gastehuis-pakket) en koffie- en teemaakgeriewe in.

Terwyl jy in Bloemfontein kuier, kan jy ook deelneem aan die kulturele aktiwiteite wat die stad bied. Jy kan deur die Sand du Plessis Teater toer, een van die mees moderne en tegnologies gevorderde teaters ter wêreld, of jy kan die Oliewenhuis Kunsgalery besoek - 'n neo-Kaap-Hollandse herehuis wat tot nasionale museum verklaar is. Wandel deur die tuin of die kunsgalery, waar die staatspresidente gebly het wanneer hulle die stad besoek het. Ontspan gerus op die welige grasperke, of in die teetuin en die restaurant.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Arvella Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Gustav-singel 15, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Arvella Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 15, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo5OPLetCW7EmLf95wegBT16dfcqYfvPJYflmfrcB4c98Cgl0sJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 15 Gustav Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.14508615011 26.172220846558
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!