+21
Gastehuis in Fichardt Park

Arvella Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies en skoon met veilige parkering en sentraal geleë in Bloemfontein. Baie netjies en geskik vir reisigers wat net wil oorslaap. Dit is sentraal geleë in Bloemfontein. Jou voertuig is veilig agter 'n motorhek. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Excellent. Great overnight stay and pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Clean, comfortable and safe. Easy access to N1. Vriendelike ontvangs. Heerlike koel kamer na 'n warm dag op die pad. Gerieflike bed. Skoon en netjies. Baie goeie internet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew T
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Mooi netjiese plek maar miskien is ek bietjie oudtyds. Baie lekker gebly maar miskien nie ideaal vir ouer persone. Maar verder kan ek dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alenor S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Good. Place was quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflike waarde vir geld verblyf. Vriendelike diens en beslis waarde vir geld. Sal vir seker weer boek as ons daar verby reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Goeie verblyf. Nice verblyf. Netjies, ruim, goeie ligging, goeie diens. Perfek vir 'n pitstop en kort oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie goed, veilige erf. Baie lekker gebly. Lekker oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Oornag terugkeer van vakansie. Het baie lekker gebly. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Gustav Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbc3d0899113a65ad9f48ef766e08d625fcc75f554719fa1cb5afab262d7a1546bbf5abb01746e23005989e219e33c583b3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 15 Gustav Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.145072094434 26.172100147152

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang