LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Gastehuis in Fichardt Park

Arvella Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Gustav Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Arvella Guesthouse is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied verblyf vir alle geleenthede, of gaste kom vir sake, 'n sportbyeenkoms, hospitaalbesoek, toeriste-aantreklikhede, ontspanning of net hier verby ry. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is 3 en suite-gastekamers, met 'n unieke atmosfeer en karakter. Elke kamer bied slaapplek aan 'n enkelreisiger of 2 gaste en het ’n en suite-badkamer het 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv (gastehuis-pakket) en koffie- en teemaakgeriewe in.

Terwyl gaste in Bloemfontein kuier, kan gaste ook deelneem aan die kulturele aktiwiteite wat die stad bied. Gaste kan deur die Sand du Plessis Teater toer, een van die mees moderne en tegnologies gevorderde teaters ter wêreld, of gaste kan die Oliewenhuis Kunsgalery besoek - 'n neo-Kaap-Hollandse herehuis wat tot nasionale museum verklaar is. Wandel deur die tuin of die kunsgalery, waar die staatspresidente gebly het wanneer hulle die stad besoek het. Ontspan gerus op die welige grasperke, of in die teetuin en die restaurant.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alida W
Gesin met tieners
5.0
Pleasant. Central, easy to find. Clean, helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Wian G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker gebly in die eenheid.
Aug 2026
Shane S
Saam met lewensmaat
5.0
The perfect overnight stop 10/10. Our booking was last minute as we have been touring SA on an unplanned road trip with our parents age...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Inus S
Saam met vriende
5.0
Die mense was baie vriendelik, die plek was mooi skoon en veilig. Sien sterre.
Aug 2026
Louise P
Gesin met tieners
5.0
Netjies, veilig! Sal beslis weer kuier. Baie netjies, wel toegerus met alles wat nodig is.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 15 Gustav Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Arvella Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Gustav Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbc3d0899113a65ad9f48ef766e08d625fcc75f554719fa1cb5afab262d7a1546bbf5abb01746e23005989e219e33c583b3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 15 Gustav Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.145072094434 26.172100147152

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang