LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ash River Lodge B&B | LekkeSlaap
+39

Ash River Lodge B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 44 resensies vir Ash River Lodge B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Rustige wegbreeknaweek.

Vriendelike eienaars, baie behulpsaam. Lodge is baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan inboek.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Baie dankie Johan vir die terugvoering.
Dit vul ons harte om te hoor julle het julle tyd hier by ons geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Geseënde dag

Ash River Lodge B&B
Johannes Mattheus D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Mattheus D

Baie gerieflik en naby die winkels en restaurante.

Almal was baie tevrede met die lodge. Als was gerieflik. Dankie vir goeie diens.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Dit vul ons harte om te hoor julle het die tydtjie hier by ons geniet. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Geseënde 2021.
Groete
Ash River Lodge

Ash River Lodge B&B
Eben M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben M
Besigheidsreis

Gemaklik en rustig.

Kamers is gemaklik en goed toegerus. Geniet ontbyt op die dek met 'n asemrowende uitsig oor die Malutiberge.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Baie dankie Eben dis altyd vir ons Ash River Lodge span, lekker om te hoor as ons gaste dit by ons geniet het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te kan hê
Groete, Ash River Lodge.

Ash River Lodge B&B
Helena G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan. Goeie keuse.

Pragtige uitsig, skoon, netjies, stil, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Baie dankie Helena vir jou terugvoering. Was vir ons as Ash River Lodge net 'n plesier!
Vertrou ons sien jou weer in die toekoms.

Ash River Lodge B&B
Jaco H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek vir n romatiese naweek!

Ek sal Ash River Lodge enige dag aanbeveel, goeie diens, netjiese geriewe en uitstekende views!

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Beste Jaco,

Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit. Dit vul ons harte met trots as gaste lekker bly by ons!

Hoop ons sien julle in die toekoms weer.

Groete
Ash River Lodge

Ash River Lodge B&B
Anne-lize V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kamer gewees!

Ash River Lodge was 'n lieflike plek! Baie netjies en skoon! Het 'n lekker dek om op te sit en vir die berge te kyk! Personeel daar is baie vriendelik!

Delia J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense.

Almal was gaaf wat ons by die deur gehelp het na ons kamer toe, het lekker ontbyt gekry die volgende dag.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Baie dankie, Delia. Dit was vir ons net 'n plesier om julle hier te kon huisves.

Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Groete
Ash River Lodge

Ash River Lodge B&B
Jana L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Verblyf is gerieflik en netjies.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Dankie Jana, ek hoop julle het dit geniet en dat ons julle weer in die toekoms sal sien.
Geseënde dag verder.
Groete, Lallies Delport.

Ash River Lodge B&B
Martyn P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martyn P
Enkelreisiger

Vriendelik en baie gasvry.

Slaapkamer is klein, maar niks meer as wat mens nodig het nie.

Elna E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik baie tuis gevoel, Ash River Lodge se dekor is stylvol, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Ons is persoonlik welkom geheet deur die eienaar toe ons daar gearriveer het. Sy het ons eers deur die gastehuis geneem en vir ons, ons kamer gaan wys waar ons tuisgegaan het. Was ook behulpsaam met ons bagasie gewees. Ons het inligting ontvang oor alles wat ons in en om Clarens kan doen. Ons het in die aande heerlik in die sitkamer by die kaggel gesit en kuier. Ons sal beslis weer daar tuisgaan as ons weer Clarens toe gaan. Ons kan Ash River Lodge beslis aanbeveel.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Baie dankie Elna, dit was vir my en my span net 'n plesier om julle te kon verwelkom.
Ons waardeer die terugvoering en ons baie bly dat julle lekker hier by ons kon ontspan en julle self tuisgemaak het.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete, Lallies en Ash River Lodge span.

Ash River Lodge B&B
Peter D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Saam met vriende

Highly recommended.

We had a lovely stay at Ash River Lodge B&B. Great rooms and breakfast.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Thank you for your review, Peter. I am glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you in the future again!

Have a blessed day.

Regards,
Lallies Delport

Ash River Lodge B&B
Amanda V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Skoon, gemaklile en vriendelike diens.

Ons is vriendelik verwelkom. Die kamer was knus en skoon. Bedagsame ekstras soos sjerrie en beskuit was bygevoeg by die komplimentêre tee en koffie.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Baie dnakie Amanda! Vir my en my span was dit net n plesier om julle hier te kon verwelkom.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Mag julle n geseënde dag verder hê.
Groete Lallies Delport

Ash River Lodge B&B
Klana C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, lekker gebly, gaste vriendelike en nuwe vriende gemaak.

Tref veiligheid in storte met handvatsels. Stort matjies, teëls in stort glad. Ekstra rakkies in badkamer om toiletware uit te pak. Meer veiligheidsmaatreëls vir seniorburgers wat nie meer so mobile is nie. 'n Elektriese ketel in leef area om 'n koffietjie of tee te maak.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Dankie, Klana vir jou terugvoering ons waardeer dit en sal beslis daarop let en werk maak daarvan.

Ash River Lodge B&B
Shirley R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly and definitely not 4 star.

The new owners are trying their best and need a little time to settle in. Food and service was good.

Hetta B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hetta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zenso was baie professioneel en oulik. Kamers kort bietjie upgrade.

Baie oulike gastehuis. Beveel aan. TV en yskaste in kamers. Sal weer op 'n later stadium daar gaan bly.

Peet B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Dit baie geniet en was aangenaam.

Estie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estie S
Besigheidsreis

Ons het 'n heerlike aand by Ash River Lodge B&B gehad.

Die bestuurder was so vriendelik en behulpsaam. Hy het ons baie welkom laat voel. Hy het vir ons die kaggel aangesteek in die leefarea en die warmkomberse aangesit vir 'n snoesige bed as ons gaan slaap. Hulle was ongelukkig net bietjie laat met die ontbyt die oggend, ek moes al 09:00 by my kliënt gewees en en moes 08:00 al eet, wat met hulle bespreek was. Andersins sal ons vir seker vir 'n wegbreeknaweek daar gaan bly.

Louise S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Just what we wanted.

We were received warmly and the accommodation and breakfast was lovely.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Good day Louise,

Thank you very much. We really appreciate it and we would like to see you again at Ash River Lodge B&B.

Have a great day further!

Ash River Lodge B&B
Christel M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak ontbyt en swak diens.

Swak ontbyt en swak diens, was nooit voorbereid met ontbyt nie.

Natasja W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was baie lekker en sal vir seker weer na Ash River Lodge B&B toe kom.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Hello Natasja

Thank you very much. We would love to see you again.

Ash River Lodge B&B
Marietjie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die gastehuis kort opknap. Die bestuurder/gasvrou, Maggie, verdien spesiale vermelding! Sy is baie gasvry!

Lucy B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy B
Saam met vriende

Ons het Ash River Lodge baie geniet!

Die diens verskaf deur Maggie was die beste ooit.Ons sal beslis weer daar tuisgaan en Ash River Lodge beslis aanbeveel! Ons hoop om Maggie as gasvrou altyd daar te kry. Vanaf ons bespreking tot en met wanneer ons arriveer het was die diens puik. Die gasvrou, Maggie was baie vriendelik en behulpsaam deurentyd. Ons het ons tyd daar regtig baie geniet!

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Baie dankie Lucy, ons waardeer dit.

Ash River Lodge B&B
Lenore L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lenore L

Baie lekker gebly.

Ons seun is in 'n rolstoel. Al die geriewe was rolstoelvriendelik. Skoon en netjies en mooi uitsig. Personeel vriendelik.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Baie dankie Lenore, ons waardeer die terugvoer.

Ash River Lodge B&B
Mercia M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek!

Baie vriendelike mense! Netjies en skoon.

Andries Daniel O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries Daniel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Sal net ’n TV in kamer waardeer.

Stephan V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en voldoen aan alle tekorte.

Ons het ons bly baie geniet. Goeie waarde vir geld en baie vriendelike staff.

Frans F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Well situated, friendly staff.

Hein P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and friendly staff.

We experienced a lovely stay at Ash River Lodge. From Samson, the manager, right through to the kitchen staff, we only experienced a warm and hearty atmosphere. Excellent room and great breakfast. We will definitely visit again.

A H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n baie aangename naweek weg.

Ons het besluit om weg te gaan vir my man se verjaarsdag. Die staf was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontvangs was regtig vriendelik. Ontbyt was lekker - nie te veel kos nie, maar oor as genoeg. Ek het gevra dat hulle asb. vir my iets doen vir my man se verjaarsdag en het 'n geldjie gegee. Toe ons terugkom by die kamer, was daar 'n pragtige bord biltong, sjokolade en vonkelwyn met roosblare - niks is te veel moeite nie. Dit was 'n heerlike naweek!

Hans U - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans U

Baie mooi en lekker verblyf!

Ons het baie lekker by julle gebly. Mooi skoon gastehuis en baie lekker ontbyt!

Wilmarie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie V
Saam met vriende

Home away from home.

Heerlik gebly. Diens onverbeterlik. Kos watertand lekker.

Chris D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Die naweek by Ash River Lodge was heerlik gewees. Die mense was baie vriendelik gewees. Die ontbyt was baie lekker gewees. Ek sal Ash River Lodge enige tyd aanbeveel.

Gertruida F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en rustige verblyf.

Uitstekende verblyf. Ons kamer was verwarm toe ons in winterkoue daar opdaag. Lieflike uitsig.

Kobus M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Ontbyte was heerlik. Goeie diens van die gashere.

Baie vriendelike mense. Het ons verblyf geniet. Waarde vir geld.

Alice D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en kos was heerlik.

Goeie diens en ontbyt was heerlik.

Pieter R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Lekker gebly en ontbyt was baie goed.

Soria J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soria J
Gesin met klein kinders

Ons sal definitief weer by Ash River Lodge inboek.

Die personeel is baie hulpsaam en vriendelik. Dit is netjiese kamers met die mooiste uitsig. Ontbyt was lekker. Dankie vir die goeie en bekostigbare verblyf.

Mornay L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay L
Enkelreisiger

Vriendelikheid en gasvryheid is fantasties. Sal definitief weer kom.

Fantasiese verblyf. Gasvryheid uit boonste rakke. Dit regtig geniet en sal dit definitief aanbeveel.

Bernice S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Baie oulik, skoon en die ontbyt was heerlik. Waarde vir geld.

Hannelie S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Baie aangenaam!

Die kamer was goed toegerus en 'n aangename ervaring!

Stephanus V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ash River Lodge, met 'n mooi uitsig, is 'n netjiese tuiste weg van die gedrang.

Hoewel Ash River Lodge nie binne gerieflike stapafstand van middedorp geleë is nie, bied dit 'n ware ontvlugting vir stedelinge. Netheid, gasvryheid en huislikheid is die oord se uitstaande kenmerke. Dank aan Mike Botha, Senzo Maduna en die ander vriendelike personeel.

Francois M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie vriendelike en behulpsame bestuur. Gerieflike kamers, maar 'n dakwaaier sou dit lekkerder gemaak het.

Marthie M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuurder het uit sy pad gegaan om seker te maak ons weet waar die Lodge is.

Die bestuurder het uit sy pad gegaan om seker te maak ons weet hoe om by die Lodge uit te kom. Ons het eers na 19:00 daar aangekom en was ingewag deur Mike wat selfs 'n plan gemaak het om ons bergfietse in die Lodge te berg. Ontbyt was die beste!! Mooi uitsig op 'n berg vanuit die kamer en groot stoep. Baie dankie Mike en aan jou personeel. Die lodge is baie netjies en gesellig. Sonder twyfel beveel ek Ash River Lodge aan.

Louise M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Saam met vriende

Ash River lodge B&B is regtig dié plek in Clarens om te bly.

Baie vriendelik ontvang deur Mike Botha. Dit was 'n baie, baie koue naweek in Clarens, maar elke keer wat ons teruggekeer het van uitstappie na die dorpie was daar 'n heerlike kaggel vuur en die elektriese komberse op ons beddens was aangeskakel. Ontbyt was heerlik en kamers baie smaakvol en netjies. Ons sal baie beslis weer daar bly en ek beveel dit ten sterkte aan. Baie dankie Mike vir jou gasvryheid.

Ash River Lodge B&B's terugvoer

Dit was 'n voorreg om so aangename familie te kon akkommodeer. Baie dankie vir julle ondersteuning en ek sien uit om jul weer te kan verwelkom. Alles van die beste!

Ash River Lodge B&B
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 723, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx5bqZjXIPzsqaK7kJllUi7fLfcYDAm12IpD6nh1joQtBlPLGAq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 723 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.519907 28.420464
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!