LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ashbrook Country Lodge | LekkeSlaap
+27

Ashbrook Country Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 80 resensies vir Ashbrook Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Moira O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moira O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie, skoon en ruim.

Dankie, ons was goed ontvang. Dit is ruim en skoon ,TV sou gaaf gewees het.

Pieter P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Netjiese en rustige atmosfeer met daaglikse skoonmaakdiens.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die lekker resensie. Ek hoop jy besoek ons ​​binnekort weer.
Groete
Vanessa

Ashbrook Country Lodge
Andre N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie, mooi skoon en baie ruim. Wegbreek plek om jou batterye te herlaai.

Ons het heerlik gekuier. Baie dankie.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Baie dankie.

Ashbrook Country Lodge
Gert H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gert H
Gesin met tieners

Dankie dit was lekker. Dakwaaiers se spoedkontrole is 'n probleem.

Ek wil graag aanbeveel om eerder lugversorgers te installeer. Dit sal die waarde vir geld meer aanvaarbaar maak. Dit is goed dat daar 'n TV in die woonstel is. Die persone wat nie TV wil hê nie kan hom eenvoudig net met rus laat. Dit was egter baie lekker, ons het dit baie geniet. Dankie aan die webtuiste en ook aan Ashbrook. Sal weer van julle gebruik maak.

Modise S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Modise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot en gerieflike verblyf in 'n rustige area met ongelooflike uitsigte.

Ons het die rustige atmosfeer van die lodge geniet, baie ruim en goed toegeruste kamer met 'n pragtige uitsig op die berge.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very huge and comfortable accommodation, peaceful environment with beautiful views.

We enjoyed the peaceful atmosphere of the Lodge, very spacious and well equipped room with beautiful views of the mountains.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We look forward to welcoming you back in the not too distant future.

Ashbrook Country Lodge
Andrew V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely first rate customer care.

Spacious, and clean with a great fireplace and enough warming devices. We had a wonderful stay, with Fiona going the extra mile to ensure we have all that we need. If I had to have one complaint, then it would be that the bed's positioning does not allow you to sit up and read. But that is the only fault.

Albert R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Spacious and very clean rooms. Very quiet and beautiful area.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Thank you for the lovely review. It was such a pleasure to meet you and we look forward to your next visit and stay with us in lovely Clarens.

Ashbrook Country Lodge
Wim A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage.

Nice and clean, peaceful and close to town. Friendly staff.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Thank you for the review, it was lovely to meet you. We look forward to seeing you again in the not-so-distant future. Clarens is beautiful in all seasons.

Ashbrook Country Lodge
Jj En Bi L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jj En Bi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en skoon akkommodasie.

Ons het 'n heerlike langnaweek in Clarens gehad. Die eenheid was skoon en netjes. Die binnevuurmaakplek was te klein om die eenheid regtig warm te maak (ek moet sê dit was 'n baie koue naweek). Daar is ondervloerverhitting in die badkamer wat baie gehelp het en elektriese komberse op die bed. Meer as genoeg, baie warm water! Privaat stoep en buitebraai. Pragtige uitsig oor die berge. Ons eerste keer in Clarens was fantasties en sal teruggaan na Ashbrook.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde, JJ. Ons sien uit daarna om julle weer te sien in Clarens.

Ashbrook en sy mense sien uit na jul volgende kuiertjie. Die herfs in Clarens is werklik pragtig.

Ashbrook Country Lodge
Lizette B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en pragtige uitsig.

Ons het oorspronklik twee nagte in Ashbrook bespreek, maar vir vier gebly. Die ateljee het 'n pragtige uitsig oor die berge en 'n lekker balkon met genoeg son in die winter! Dit was baie koud toe ons in Clarens was, maar met die verhitting en gesellige vuurmaakplek het ons die snoesigste plekkie in Clarens gehad! Fiona het alles gereël en selfs restaurante vir ons bespreek!

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Dankie Lizette, dit is omtrent tyd vir nog 'n kuiertjie. Winter is amper hier, maar herfs bly mooi met 'n pragtige uitsig om die berge. Kuier kuier gerus weer!

Ashbrook Country Lodge
Annatjie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie V
Gesin met tieners

We had a pleasant stay.

The cottage was clean and well-equipped. Fiona was friendly and helpful. We had a good time in Clarens.

Elsa H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, baie gerieflike selfsorg verblyf met baie mooi uitsig op omliggende berge.

Alles wat nodig is vir 'n ontspanne selfsorg verblyf in 'n luukse eenheid, word hier voorsien. Ons sal Ashbrook Country Lodge beslis weer besoek.

Edward D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens baie lekker gebly!

Baie lekker gebly soos altyd by Ashbrook.

Linda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf. Geen probleme, baie skoon en heerlike stil area.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Baie aangename en hartlike omtvangs. Goeie diens en silwerskoon. Linne is hoë kwaliteit. Veilige omgewing. Sal vir seker weer besoek aflê!

Hantie Y - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Lekker ruim en pragtige uitsig!

Estelle K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle K
Saam met vriende

Goeie en vriendelike diens.

Lieflike tweeslaapkamer-eenheid. Baie goeie diens.

Naomi O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek.

Great diens. Super skoon, maar vervang asb. die matras en kussings. Dis beslis nie op standaard nie. Sorry!

Lonwabo N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lonwabo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil.

The place is beautiful and clean rooms are very spacious, the host and the staff are very friendly and helpful. Downside was there was no iron available in our room and we were told they don’t have any irons, which doesn't make sense, but in conclusion the area and the place is excellent.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

We are so happy to read that you enjoyed your stay at Ashbrook Country Lodge and that we met your expectations on all aspects other than providing an iron. Due to several unfortunate incidents with irons in our units, which resulted in substantial damage, we decided no longer offer this facility in our lodges. I trust you will understand our position in this regard.
Hope to see you back in Clarens and at Ashbrook Country Lodge in the not too distant future.
Kind regards,
Vanessa Knowles

Ashbrook Country Lodge
Dana C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë vir 'n stil wegbreek naweek.

Maklik om te vind, baie spasie en veilige parkering. Het wel meer moderne dekor en meubels verwag.

Ria O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend met pragtige 'n uitsig!

Goeie diens, vriendelike mense, knap skoonmakers en baie vriendelik!

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Baie Dankie Ria, dit was 'n vooreg om jule te ontmoet. Sien gou weer. Dankie vir die mooi se, Fiona

Ashbrook Country Lodge
Willie G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie G
Gesin met tieners

Baie lekker.

Verblyf by Ashbrook was baie lekker.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Dankie dat jy die tyd gevat het om ons 'n resensie te skryf. Plesier om julle te ontmoet. Ons sien uit om julle almal weer gou gou te sien. Fiona

Ashbrook Country Lodge
Pierre V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die prys was dit niks besonders nie.

Die elektriese ketel het nie gewerk nie. Daar was geen dubbelprop nie. Vir dié prys kan die gastehuis dit gee, al vat sommige mense dit. Daar is 'n kaggel, maar geen hout, jy moet glo jou eie koop. Uiters swak! Teen R1500 per aand kan jy 'n sakkie hout van R25 verskaf. Geen persoonlike 'touch', soos 'n potjie met blomme nie. Daar is 'n bad, maar geen borrelbadskuim nie. Het by baie beter plekke gebly vir beter prys. Geen nie om om te betaal nie, maar dit moet die moeite werd wees.

Chris B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was eersteklas - het gedink ons kry 'n koningsgrootte bed, maar toe nie.

Die afstand na die dorp is beslis nie loopafstand nie - veral nie in die nag nie. Ek het my duur sportmotor gebruik vir die trip, en was nie beïndruk dat ek op n grondpad moes ry nie.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

I'm so sorry to see that your visit was not what you expected. Unfortunately, as a small rural village, Clarens comprises mainly gravel roads. Your booking was made online with no special requests so we were not aware that you would be arriving in a special motor car. Had we know this we could have suggested a unit at out other property, which is on one of the 2 tarred roads in Clarens.

Beethoven Lodge, where you stayed, is 300m from the main road and 900m from the village square. Perhaps not walking distance for some. We advise all our guests not to walk at night - a hazard of being located in South Africa.

On our website the size of the bed in each unit is clearly stated. You chose Beethoven Lodge which has a queen-size bed.

To avoid disappointment in future may I suggest that you discuss any special requests and your expectations directly with the establishment you are planning to visit.

Kind regards,
Vanessa Knowles

Ashbrook Country Lodge
Driekie H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie H
Gesin met klein kinders

Lieflike eenheid en baie vriendelike staf.

Ashbrook het alles vir 'n gesin se gerief en gemak. Lieflike groot en skoon eenhede met alles wat jy moontlik nodig het. Die ondervloerse vehitting is fantasties in die winter.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Dankie Driekie, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons sien uit om julle weer te sien.
Sal mooi na julle "holiday home" kyk.
Mooi bly.
Fiona en almal hier by Ashbrook

Ashbrook Country Lodge
Freda R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda R
Gesin met tieners

Comfortable.

Very nice, neat comfortable accommodation.

Sanra B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanra B

Heerlik!

Clarens het aan al ons verwagtinge voldoen.

Anet S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige huisie. Sal enige tyd weer terug gaan.

Ons het baie lekker gebly. Moet net die mense inlig wat vir die eerste keer soontoe gaan van die toer wat jy kan vat na Lesotho toe. Ons wou baie graag gegaan het, maar ons het nie ons paspoorte by ons gehad nie. Maar verder was dit 'n baie lekker wegbreeknaweek gewees. Sal enige tyd weer terug gaan.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Dankie Anet
Dit was 'n vooreg om julle te ontmoet. Dankie vir die terugvoering. Sien julle almal binnekort weer. Fiona

Ashbrook Country Lodge
Mashudu N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mashudu N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing atmosphere!

Please check shower at the Rembrandt suite, balancing the hot and cold water was almost impossible.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Thank you for the review. It has come to our attention that when the village is full the local water pressure is very low. Our gas geysers need pressure to operate. We are attending to the problem and apologise for any inconvenience caused. We hope to see you both at Ashbrook in the near future.

Ashbrook Country Lodge
Chris L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Gesin met tieners

Baie gerieflik goed toegerus.

Ons sal beslis weer teruggaan. Baie vriendelik ontvang deur Fiona. Sy het selfs gehelp om vir ons jongste medikasie te soek en af te lewer by die restaurant waar ons geëet het. Nogal op 'n Sondagaand.

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Dit was soo aangenaam om julle Lubbe familie te ontmoet-kom kuier gerus weer. Mooi bly!

Ashbrook Country Lodge
Elize K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer terugkeer!

Die verblyf en diens was werklik stiptelik en uitstekend. Sal vir seker weer daar gaan bly. Die verblyf is skoon, luuks en gerieflik. Baie dankie!

Ashbrook Country Lodge's terugvoer

Dankie Julle twee-Kom kuier gerus weer-Fiona

Ashbrook Country Lodge
Jeanne N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Net jammer dat die stort of warm of koue water gehad het. Dit was ongelukkig nie reggemaak tydens ons verblyf nie en sal ongelukkig veroorsaak dat ons nie weer daar sal bly nie.

Danny V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, skoon en veilig.

Ons kan dit aanbeveel.

Louise V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Clarens het weereens 'n goeie naby wegbreek gebied. Ashbrook is goed ingerig.

Linda C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent getaway!

Everything was well thought out. Well-appointed and comfortable accommodation. Only criticism is lack of lighting in the braai area.

René Z - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veel leuke winkels en galerieën, aanrader!

Ruime kamer, schoon en op loopafstand van het dorp. TV was helaas niet in orde, geluid viel weg. Verder een prima gasthuis.

Desiree V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Desiree V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat geadverteer word nie.

Met aankoms was die kamer baie koud. Ons is verseker dat die ondervloerse verhitting sal inskop en die plek lekker snoesig sal maak. Ons het in die Rembrandt-suite gebly wat oopplan is met 'n en suite-badkamer. Die verhitting in die badkamer was voldoende maar in die kamer was dit maar net plek-plek aan onder die mat en in die kombuis gedeelte was daar glad nie ondervloerse verhitting wat ons kon ervaar nie en dit het die plek onmenslik koud gemaak het. Die kaggel was te klein om die hele kamer warm te maak en as mens gaan slaap dan gaan die vuur natuurlik dood. Daar was nie 'n ekstra verwarmer in die plek nie. Ons het die opsigter laat weet maar is gesê dat daar nie ekstra verwarmers toegelaat word nie en dat sy die elektrisiën sal uitkry om te kom kyk na die verhitting wat nie werk nie, dit sou die Sondag gebeur het. Ons het niks teruggehoor nie en aangeneem dit is nie gereël nie. Ons is toe uit vir die hele dag en toe ons terugkom was daar 'n kombers voor ons deur. Ons het 'n ding op die deur gesit om te sê dat die plek nie oopgemaak hoef te word nie oor ons maar een aand daar was. Die eienaar het later gesê dat die elektrisiën wel daar was maar dat hy nie kon inkom nie. Ons het nie geweet hy kom nie en ons is nie gebel toe hy daar was om te vra of hy kan inkom nie. Om nog 'n nag van koue te voorkom het ons toe Bethlehem toe gery en 'n olie-verwarmer gaan koop. Dit was al wat nodig was, die plek was toe lekker warm. Dit was definitief nie die gemaklike verblyf wat ons belowe is nie. Daar was ook nie 'n stoof of braaigeriewe vir ons om te gebruik nie wat die idee van selfsorg nogals moeilik maak. Die eienaar glo wel dat ons dit moes weet uit die dokumentasie wat vir ons gestuur is toe ons bespreek het maar die het ons eers 'n week voor die tyd gekry, en toe was dit te laat om te kanselleer. Boonop het die yskas ophou werk sonder dat ons dit geweet het en die kos wat ons saamgeneem het, het vrotgeword. Die TV was ook foutief, die klank het die heeltyd afgegaan. Die eienaar meen dat daar ook 'n TV-ou daar was die Sondag, maar soos met die elektrisiën kon hy nie inkom nie. Weereens het ons nie geweet dat hy wel kom nie en is ons ook nie gekontak om te vra of hy kan ingaan nie. In e-posse aan die eienares waarin ons die probleme uitgelig het, het sy met my gestry en heeltyd probeer wys dat sy reg is. Sy weier ook om van ons verblyfgeld terug te gee want volgens haar was niks fout nie en ek behoort haar te betaal vir die elektrisiën en die TV-ou se fooie. Sy sê ook dat daar nie verwarmers toegelaat word nie oor die elektriese toevoer tot die perseel van balans af gegooi kan word en dan kan almal moontlik sonder krag sit. Ek dink die kragtoevoer is onder druk oor die perseel dan te vol is en oorbou is, dit het niks met bouregulasies te doen soos die eienares en opsigter gesê het nie. Die eienares is arrogant en verstaan nie dat sy in die onthaalbedryf is nie. As ek in 'n koue gebied gaan vakansie hou behoort daar elke moontlike item in die verblyf te wees wat mens kan warm hou. En as jy gemak adverteer dan moet jy seker wees dat jy dit kan verskaf. Daar was skaars ekstra komberse hier. En boonop beskuldig die eienares ons dat ons die haardroër uit die plek gevat het, meer as 'n week nadat ons daar gebly het en na Vadersdag-naweek. Daar het sekerlik ander mense in die plek gebly na ons. Dit was regtig 'n aaklige en baie teleurstellende ondervinding en ons sal niemand hierna verwys nie. Die eienares sal verseker haar eie storie hê oor die naweek se gebeure, net jammer ek het haar nie een keer gesien of van gehoor nie.

Willie S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met vriende

Uistekende fasiliteite.

Baie lekker gekuier by Ashbroo. Sal dit beslis weer gebruik.

Pieter S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Dis was baie rustig en kon lekker rus en vergeet van al die gejaag deur die jaar. Baie oulike woonstel met alles wat jy nodig het.

Dorine M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ashbrook Country Lodge is an excellent place to relax.

We had a private patio and garden. The lodge was complete with possibility to sit on the patio, but also in the house on nice chairs instead of the usual kitchen chairs only. Kitchen facilities were great. The only thing that could be even better would be if there was a swimming pool.

De Wet V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V
Gesin met klein kinders

Very well equipped and comfortable!

See the stars.

Seitshiro S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seitshiro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay

We had a great time. Beautiful place. We will certainly come back, hopefully with friends.

Jean K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Die gasvrou het so baie moeite gedoen; ek sal enige tyd terug gaan vir nog!

Riaan N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke!

Fiona wat daar werk is baie gasvry en laat mens dadelik tuis voel.

Morne L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut beeldskoon!

Baie lekker, ons sal definitief weer daar bly op my volgende besoek.

Barend V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam. Hulle kan hout voorsien voor die gaste aankom ... al kos dit meer.

Baie netjies en gemaklik.

Monica P - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica P
Saam met vriende

Verblyf was uit die boonste rakke.

Die bestuur van Ashbrook was baie behulpsaam met al die reëlings. Die plek was skoon en netjies met aankoms en ons het die naweek regtig baie geniet. Ek sal dit aanbeveel.

Ernst J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst J
Gesin met klein kinders

Baie netjiese verblyf met al die nodige geriewe vir 'n lekker rustydjie!

Sien die sterre hieronder.

Fransien T - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransien T
Gesin met tieners

Knus en warm in die winter.

Dit was ons tweede besoek aan Ashbrook - dié keer in die winter. Ons was steeds baie tevrede met Ashbrook en sal dit aanbeveel.

Coenie S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename atmosfeer, uitstekende diens, perfekte ligging om dorp te verken

Kan die plek baie sterk aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek vakansie of naweek.

Deon B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik skoon, netjies en luuks.

Die ontvangs is van die vriendelikste en gasvryste wat ons nog gehad het. Die panoramiese uitsig oor die berge is iets wat jy nooit vergeet nie. Ons verblyf kan met een word beskryf word: Fantasties. Sal beslis weer teruggaan!!

Dougie H - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dougie H
Saam met vriende

Geen probleme en 'n gerieflike plek. Die tariewe is bietjie hoog in vergelyking met ander plekke.

Netjiese, ruim verblyfeenhede.

Elizabeth O - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf met 'n wonderlike en rustige atmosfeer.

Ons is wonderlik ontvang deur Fiona wat ons baie tuis laat voel het. Die luukse, ruim kamers was heerlik met ondervloerse verhitting. Die kaggel en TV was 'n groot plesier!

Grietjie B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grietjie B
Gesin met klein kinders

Heerlike ruim vertrekke en skoon kamers!

Alles was baie mooi skoon en gerieflik. Kan net voorstel dat daar 'n sakkie hout beskikbaar is vir die eerste dag se gebruik. Ons het laat daar aangekom en kon nie hout in die hande kry nie.

Nicolene V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, ons was so verras met die plekkie en die kamers!

Sulke mooi kamers: lieflik en warm.

Nico B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Behalwe vir 'n koue stort die eerste oggend, was die res van die verblyf eersteklas.

Mari B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari B

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Elsie D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D
Gesin met tieners

Awesome!

Dit was amazing verby; die plek is pragtig; die ontvangs was great; Fiona is net wonderlik; alles is netjies, skoon en dis beslis 'n plek om aan te beveel.

Petro B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Hoop om weer te gaan.

Mervyn S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed! Puik diens.

Ek weet nie wat resensie of Reinheid bedoel nie, ek is engels sprekend. Ek het net 5 gedruk vir Reinheid, want ek kon dit nie anders stuur nie.

Fransien T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fransien T
Gesin met tieners

Ashbrook is pragtig en gerieflik ingerig vir selfsorg.

Ons sal beslis weer gebruik maak van Ashbrook en sal dit hoog aanbeveel. Die matrasse en kussings is van baie goeie gehalte en ons het heerlik geslaap. Die uitsig is pragtig en die kombuis is baie goed toegerus. Dankie vir die netjiese eenheid.

Cherryl F - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherryl F

Great stay will definately go back again

We had a really wonderful stay, and we will definitely go back again. The rooms were well decorated, very comfortable and easily accessed. Thank you for a wonderful stay

Henry C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus en skoon.

'n Wonderlike plek om by te gaan rus. Die kaggel en ondervloerse verhitting is 'n redding.

Robert J - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf pas by die omgewing: asemrowend!

Sien die sterre hieronder.

Francois C - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol!

Sal Ashbrook verseker weer besoek!

Hannes V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie rustig.

Dankie vir julle oop vriendskap en gereelde kommunikasie. Ons stel dit hoog op prys. Hou so aan.

Japie S - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en waarde vir geld. Etes is heerlik.

Gawe mense en mooi omgewing. Met etes ingesluit is hierdie waarde vir geld. Ek sal self 'n week lank hier kan bly!

Sylvia V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Ashbrook Country Lodge neem regtig 'n mens se behoeftes in ag. Dit was gerieflik en baie beter as om in 'n hotel te bly.

Heike K - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heike K
Gesin met tieners

Gemaklik, skoon, privaat met 'n pragtige uitsig oor die berge.

Ongelukkig hoor mens die bure. Die TV is baie klein en klank verdwyn soms. Maar ons het baie lekker geslaap in 'n baie gemaklike en warm bed. Hulp is byderhand vir inligting of probleme wat vinnig opgelos word.

Le Roy C - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie lekker,luuks en skoon

Ek sal enige tyd weer by Ashbrook Lodge gaan bly en enige iemand aanraai om ook so te doen.Uitstekende en vriendelikke diensvan bestuur asook die skoonmakers.

Bilhah H - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bilhah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar oorslaap, baie veilig, gerieflik.

Dit was awesome! Die uitsig is asemrowend mooi! Dit verdien definitief die 4 sterre! Als wat nodig is, is beskikbaar. Ons het heerlik geslaap. Fiona se diens was baie goed. Baie dankie vir lieflike verblyf!

Rona M - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rona M

Puik.

Sien die sterre hieronder!

Danie D - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay thank you!

Would recommend underfloor heating should be turned in advance and additional heater be provided for bedrooms at night. Floor is nice, bed is nice but ears, nose and hands freeze.

Annerie D - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie D
Saam met vriende

Heerlik warm, goed gelee en vriendelike mense!

Ashbrook is n liefelike plek om saam vriende te kuier, naby genoeg aan die hoofstraat en al die restaurante, maar ook goed ingerig met n stoep, kaggel en braai area as jy tuis wil bly! En 'n baie mooi uitsig oor die berge!

Christell L - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell L
Saam met vriende

Baie ruim, netjies en skoon!!! Heerlik!!!

Sien julle def weer in die nabye toekoms!

Audrey R - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey R
Gesin met tieners

Excellent establishment

A great lodge in Clarens.

Danielle R - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay in a lovely town

As a couple who like traveling a lot in SA and overseas, Ashbrook is the best accommodation - we have yet to find someone to match them! We really appreciated the comfort and cleanliness of the Picasso suite. We will definitely recommend Ashbrook to our friends and hope to be back soon! Michel & Danielle

Cornel S - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S
Gesin met klein kinders

We had a great stay.

Service was great. You will be hearing from us again when we visit Clarens.

Meryl C - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful experience in such a tranquil village.

The accommodation is really great. Electric blankets and underfloor heating made it perfect and warm. Will definitely be back. Thanks so much.

Raf B - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raf B
Gesin met klein kinders

Very clean

Ashbrook is very clean and well maintained.

Carol C - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Gesin met tieners

Really great accommodation - we will definitely be back.

The accommodation was spacious, warm and spotlessly clean. We were more than impressed. I will definitely insist that my friends and extended family visit too. I have to mention that I loved the duvets, beds, pillows etc as they were of a high quality. (After all, why would I want to leave the luxury of my own home and rough it ... that's what camping is for). So well done on ensuring comfort for the entire family. The location is great - we walked in to town for breakfast, lunch and supper (who wants to use the car if not necessary?) We absolutely loved our stay at Ashbrook and will be back for a longer stay next time. Three days were not enough to explore everything we wanted to.

was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 73, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyZDYxMjAwLWNlNTMtNGZiMi04ZDRiLTdlMjA4YzU4MWQ3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 73 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.520495142327 28.417854309082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!