Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashley On Beach Tranquil Apartment 204

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 109

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Ashley On Beach Tranquil Apartment 204
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charlene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Gesin met klein kinders

Strand feels like my home away from home.

Beautiful apartment, very clean and updated. The view and sound of the sea were amazing. The host is very friendly and an excellent hostess. I will definitely book there any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick R
Gesin met tieners

Enjoyed it to the fullest.

Home away from home. Value for money indeed. Clean, modern apartment and well furnished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met vriende

Lekke.

Die plek was skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met vriende

Die naweek wat ek my vriendinne daar spandeer het, was voorwaar die lekkerste kuier nog.

Ek sal beslis weer gebruik maak van die verblyf. Die ontvangs en diens was tops/uitstekend. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Die woonstel was in goeie toestand met ons aankoms. Ek het nie besef dat die koffie wat ons gekry het, ons die hele naweek sou hou nie. En ons is "coffee holics". En baie dankie, die biskuit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V
Saam met vriende

Ashley het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Ons het heerlik hier gebly. Sal definitief weer daar tuisgaan. My skoonpa het 'n rolstoel nodig gehad en Ashley het vir my uitgevind waar ons een vir die week kan huur en dit vir ons gaan haal en gebring met ons aankoms. Sy het dit ook weer teruggeneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zane-lee L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane-lee L
Gesin met klein kinders

'n Vakansie om te onthou.

Die vakansieplek is ordentlik en alles was in plek om die vakansie lekker te maak en alles was daar wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim en definitief jou geld werd.

Die akkomodasie wat bo ons verwagtinge. Netjies, veilige parkering, ruim en pragtige views. Kamers is groot en baie netjies. Definitief jou geld werd. Sal dit 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esta B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta B
Gesin met tieners

Everything you need!

Very spacious, lovely sea view, close to the beach, very well equipped, neat, clean - everything needed, and more! Also excellent welcoming and very responsive to any questions - thank you, Ashley and Faith!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aadila P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aadila P
Gesin met tieners

Beautiful accommodation both inside and outside.

The flat was beautifully finished and accommodated my family of 5 very very. Rooms are well sized so nobody got in anyone's hair. The view from the living room onto the beach was magnificent where beautiful sunsets were seen. Ashley was also very helpful with regard to meeting our needs regarding our laundry and check in time. Thank you for a lovely stay Ashley. We'll definitely recommend your place to friends and will make sure to book with you when we are back in the Western Province.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus S
Gesin met tieners

Rustig, lekker geslaap.

Rustig, lekker geslaap, gemaklik, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met tieners

Vakansie.

Uitstekende akkommodasie. Sal weer van die verblyf gebruik maak en aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 46, Welgelegen 408/409, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dbffbd09b571f6be9399f8b46ee7b6e7a2d11295794122acd961d24e3f90ea5bbe722614a0c59bf9fae5fde473f95d5f4bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 46 Beach Road, Welgelegen 408/409 Cape Town 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121108864897 18.831279873848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem