Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashley on Beach Family Apartment 408

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 109

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Ashley on Beach Family Apartment 408
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nazeem K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nazeem K

Kort maar lekker.

Baie netjiese plek. Het nie die 'host' ontmoet nie. Genoeg ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Saam met vriende

Rustig.

Ashley 408 is 'n baie netjiese en lekker woonstel met al die noodsaaklikhede. Die diens is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantro B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

Friendly staff and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal, als wat jy nodig. 'n Miljoen rand uitsig.

Goed georganiseerd. Ashley en Frans is baie vriendelik en behulpsaam. Baie modern, voorbereid vir beurtkrag. Netjies en mooi, pak net af en geniet. Parkering in gebou onderdak. Sal beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie goeie toegeruste eenheid met veilige parkering en n uitstekende see-uitsig. Goeie beplanning vir optel en teruggee van sleutels en baie vriendelike en behulpsame agent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the wonderful review Alfred, it was a pleasure hosting you. We hope you return someday. Hugs, Ashley.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Cecile V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Het ons verwagting oortref. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en uitsig, fantasies - Ashley fantasties behulpsaam.

Sal net braai-fasiliteit nader wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the awesome review Zelna, you too were a pleasure to host. Regards, Ashley.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Stephen W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig fantasties.

Op die beach met al die geriewe en vinnige internet wat jy kon aan dink. Plek is nuut oorgedoen en baie mooi net soos die prentjies. Book gerus. Ashley se diens was puik, great plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the fantastic review Stephen, it is humbly appreciated. Regards, Ashley.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Nina N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina N
Gesin met tieners

Awesome!

Wonderful service & a stunning flat! Very clean & great location. I would definitely recommend this venue without hesitation. Being able to hear the & see the sea from the bedroom window was absolutely the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you Nina, yes the smell and view of the ocean from the apartment is almost surreal. We are so pleased that you enjoyed your stay, Regards, Ashley.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Carina W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W
Gesin met klein kinders

Perfekte gesinsvakansie.

Ons (2 volwassenes en 2 kinders - 8 & 10 jaar) is met ope arms verwelkom. Perfekte gesinsvakansie gewees. Woonstel is skoon en netjies en Ashley het aan alles gedink wat mens benodig op vakansies. Dit spaar ekstra uitgawes. Ashley is daar om te help en het die ekstra myl vir ons geloop. Die eenheid is perfek geleë en het die mooiste uitsig. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the awesome review, you too were the perfect guests to host. We hope when you return to Cape Town on your next family holiday you will stop bye to say hi, hugs Ashley.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Louisa O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa O

Wonderlike ligging. Mooiste uitsig. Ashley het ons baie vriendelik ontvang.

Mooiste sonsondergange.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thanks for the review Louisa, we trust you will return to a good experience with your host. Hugs, Ashley.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Leon P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Goeie waarde vir geld blyplek en baie veilig.

Ashley is baie toeganklik en neem verwelkoming en oorsig persoonlik waar. Stil kompleks en baie goed om omliggende areas vanuit die Strand te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the positive review Leon, much appreciated, you were a great guest too.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Marlene O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O
Gesin met klein kinders

Amazing, net jammer dit was so kort!

Uitstekende diens, vriendelik en baie behulpsaam. Pragtige plek met die mooiste see-uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quarta L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quarta L
Gesin met klein kinders

Goed ingerig, pragtige uitsig, glad nie kindervriendelik nie.

Ideaal vir vakansiegangers, goed gelë en naby aan die see. Smaakvol toegerus. Woonstelblok en balkon is nie kindervriendelik nie. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Princess M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Princess M
Saam met vriende

The place was breathtaking.

We had a great time, we will surely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the review Princess, relying on Uber can make the location tough at times.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Christwin S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christwin S
Besigheidsreis

It was nice and the welcome was excellent.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the wonderful review Christwin, much appreciated.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Chantall K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall K
Saam met vriende

Perfek!

Pragtige uitsig, ongelooflik skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thanks Chantell, one word says it all, perfect! much appreciated.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Ina B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Gesin met tieners

Heerlike, luukse verblyf met 'n pragtige uitsig.

Ons sal definitief weer hier tuisgaan. Die verblyf was baie goeie waarde vir geld. Die diens was uitstekend en die meubels luuks. Definitief 'n goeie vakansiebestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Dear Ina,
Thank you for the brilliant review, we value our clients and appreciate their feedback. You're welcome back anytime. Thanks again, Ashley.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Donay B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donay B
Saam met vriende

Lovely weekend with friends. Beautiful view.

Decor of the place is very lovely. View is everything. Owner was very informative when arriving at the place. Lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thanks for the review Donay, appreciated it.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Rozalia Dawn D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozalia Dawn D
Saam met vriende

Ons kuier was baie aangenaam, lieflik en vredevol.

Ons hou van die see en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the pleasant review Rozalia, have a pleasant day further, Regards Ashley & Heinrich

Ashley on Beach Family Apartment 408
Janine P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful flat with wonderful view. A great find.

Unit on 4th floor. Parking organized, kitchen has all the equipment that may be required. Ample cupboard space, DSTV, Netflix and internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the review Janine, it was a pleasure hosting you and your family, much appreciated.
Regards Ashley and Heinrich

Ashley on Beach Family Apartment 408
Ethan W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, net waarvoor ons gesoek het. Goeie bestemming met 'n uitsig to die for.

Beeldskoon, rustig. Baie mooi bestemming. Sal definitief dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the review Ethan, we enjoyed hosting you, see you again in the future, regards Ashley and Heinrich

Ashley on Beach Family Apartment 408
Tanya K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Saam met vriende

Ongelooflik.

Ongelooflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you Tanya. Regards Ashley and Heinrich

Ashley on Beach Family Apartment 408
Cornelia H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H

Lekker gekuier en pragtige uitsig oor die see. Elke sent werd.

Skoon en netjiese woonstel, sal dit vir enige een aanbeveel as hulle vakansie wil hou in die Strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the stunning review, we trust you enjoyed the rest of your road trip. See you again soon. Hugs Ashley and Heinrich.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Campbell R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Campbell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our Honeymoon at Ashley on Beach 408

We had an absolutely fantastic stay at Ashley on Beach 408. The view is breathtaking, the accommodation is stylistically very elegant and clean. We received geat attention to detail and helpful explanation of the all the facilities available, as well as nice venues nearby for meals and sundowners. We will most definitely return for another stay at some point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you Rae for the great review, we so pleased you got to experience a memorable Honeymoon, see you again soon. X
Ashley and Heinrich

Ashley on Beach Family Apartment 408
Linda P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Fantastic view, great value for money, clean,neat all the appliances you need, great tast of furniture

Will definitely visit again, thanks Ashley for such an awesome place

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you Linda, your review is beautifully worded. Thank you kindly, hugs Ashley and Heinrich.

Ashley on Beach Family Apartment 408
Marelies V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelies V
Gesin met klein kinders

Alles en meer as wat jy nodig het.

Pragtig, smaakvol en netjiese eenheid met 'n pragtige uitsig! Vriendelike ontvangs en mense is baie vriendelik. Die eenheid is skoon, netjies en mooiste uitsig! Sal beslis vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Baie dankie, Marelies, altyd welkom terug.
Groete Ashley

Ashley on Beach Family Apartment 408
Justin M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M
Gesin met klein kinders

Wonderful stay, if any fault I would say not on the apartment but if the building had a pool it would have been perfect.

All round fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you for the review Justin.
Some things are out of our control.
We glad you enjoyed the apartment.
Ashley

Ashley on Beach Family Apartment 408
Laetitia W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Saam met vriende

'n Vakansie-eenheid met alles wat die vakansieganger se hart kan begeer.

Ongelooflike uitsig oor die see, reg oorkant die pad van die Strand en 49 km vanaf Kaapstad self. Die dekor is 'n lus vir die oog, beplanning en uitleg is duidelik gemik op totale gerief van die besoeker. Meer as genoeg pakplek en alles in die eenheid is funksioneel en keurig aangebied. Alle moontlike toebehore of gebruiksartikels wat jy dalk mag kortkom gedurende vakansie, is daar. Veilig, met keuse van parkering buite of onderdak, en ideale basis waarvandaan mens die Kaap kan verken. Ashley is die ideale gasvrou en 408 Welgelegen is 'n eksotiese uitspanplek waarheen jy altyd weer sal wil terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review, You really explored Cape Town to is fullest.
We appreciated your booking and hope to see you again in 408.
Ashley and Heinrich

Ashley on Beach Family Apartment 408
Anel S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met klein kinders

Dit was regtig lekker, gemaklik.

Dit was een van die netjiesste plekke waar ons nog vakansie gaan hou het. Gemaklik, skoon, alles wat jy nodig het en nog meer. Die pragtige see-uitsig was 'n groot bederf. Dankie. Dit was regtig 'n lekker vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley on Beach Family Apartment 408 se terugvoer

Thanks you for the review Anel. Regards Ashley and Heinrich

Ashley on Beach Family Apartment 408
Vanaf
R1 825
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 825
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 825
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Eenheid 408, Welgelegen Apartment, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d199a1ef205c91398b46a238567de4165d609eee67d7e39de449048b0167b8c685cc6cce1c52f2b5acd8698246bedfd6b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 46 Beach Road Unit 408, Welgelegen Apartment 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1210925 18.8310777
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem