Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Askham Chalets

Eenheid met 2 beddens (Erdman-eenheid)
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 driekwartbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het ook 'n leeslig by elke bed, 'n paneelverwarmer, lugversorging en 'n klerekas. Elke kamer het 'n stoep met 'n braai en bankie wat oopgemaak kan word om 'n piekniekbankie met 'n tafel te vorm.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid met 3 beddens (Springhaas-eenheid)
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed wat deur 'n muur afgeskort word. Die kombuisie met 'n 110L-yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, alle breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n tafel en stoele. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer is met lugversorging en 'n paneelverwarmer toegerus. Op die dek is daar 'n opvoubankie en -tafel en braaigeriewe. Daar is 'n motorafdak langs die chalet. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 80, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlY2NiYzZjLTE2NWUtNDM5MC1iYzkyLWY4MzRhYWRlNjcxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Stand 80 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.984003665609 20.783486871719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem