Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Askham Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aletta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Askham Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

Ons het baie lekker oornag in ons klein houthuisie. Jy voel die kalahari.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie dankie Johan vir jul kommentaar. Dit beteken baie vir my! Ek probeer altyd my bes vir my gaste.

Askham Chalets
Precilla V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Precilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Kombuis kan beter toegerus wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lulu M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lulu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie op die eensame verrassing voorbereid nie.

Dit is regtig nie wat ek verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Lekker kamer. Alles wat jy nodig het.

Altyd lekker om by Aletta te bly. Baie vriendelik ontvang. Dis seker al my derde keer dat ek daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi review. Dit beteken baie vir my.

Askham Chalets
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Fantasties.

Dit was 'n wonderlike plek en ons het ons verblyf baie geniet. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie dankie Johan en gesin. Dit was n voorreg om julle hier te he! Groete aletta

Askham Chalets
Lynette P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A convenient distance from Kgalagadi Park.

The photo on the website does not do this property justice. Each chalet has a beautifully little garden in front of its patio. The property is very neat. The chalet comfortable and well furnished. Aletta a charming and caring hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige kommentaar. Dit was vir my een groot plesier om julle hier te he.
Groete
Aletta

Askham Chalets
Beryl V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beryl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vorige besoek was 10/10, hierdie een pateties.

Ons huis was nie skoon nie. Die een slaapkamer se beddens was nie oorgetrek nie en die deur was toegemaak. Toilet was vuil. Honde gemors op die gras so jy moet mooi kyk waar jy loop. Die tuin lyk soos 'n oerwoud. Honde swem in die swembad, so ons bly uit. Ek weet hulle wil die plek verkoop, maar ons sal volgende keer eerder ander verblyf soek. Was bitter teleurgesteld oor die toestand van die plek en sal dit glad nie aanbeveel nie. Ons het baie uitgesien om soontoe te gaan juis omdat Oktober se verblyf so aangenaam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beryl V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beryl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en sal beslis weer soontoe gaan. Wens ons kon langer daar bly!

Ontvangs was puik en die huisie het ons verwagtinge oortref. Pragtige tuin en swembadarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Hallo Piet. Baie dankie dat julle ons asjul oornagplek gekies het. Ons doen ons bes om dit vir ons gaste so lekker as moontlik te maak. Baie dankie vir jul mooi gradering. Ons hoop om julle gou weer te soen. Groete
Askham Chalets

Askham Chalets
Warwick M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warwick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike verwelkomimng, baie lekker gebly met alles wat ons benodig het.

Baie goeie ligging naby die Kgalagadi om vroeg daar te wees. Baie lekker gebly met alles wat 'n mens nodig het, selfs 'n baie vriendelike hond om jou geselskap te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie dankie, Warwick! Ons probeer ons bes. Dit doen ons goed om te weet ons kliënte is gelukkig en tevrede.

Vriendelike groete,
Banna en Aletta

Askham Chalets
Aubrey J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J
Enkelreisiger

Hierdie afsaalplek is goed geleë.

Dit was nou 'n verblyfplek uit die boeke uit. Die mense en honde het my welkom laat voel. Die chalet was skoon en goed ingerig. 'n Groot pluspunt is die muskietnette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Dit is ons doelwit om gelukkige en tevrede kliente te hê. Ons wil graag he kliente moet ervaar wat ons hier ervaar. Vrede, stilte, natuur, lieflike klimaat. Dankie

Askham Chalets
Sd V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, netjies, veilig.

Lieflike oornagverblyf met onderdakparkering. Geen TV maar heerlik onder die Kalahari-sterreruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle weer hier te kan onthaal. Die feit dat ons nie TV stelle het nie dra by tot die feit dat die Kalahari naggeluide so mooi en duidelik hoorbaar vir almal is. Dit was lekker om julle hier te hê.

Askham Chalets
Danie G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Pragtige chalet. Gerieflik, skoon en pynlik netjies. Banna en Aletta was die perfekte gasheer en gasvrou, met alles behulpsaam en sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie dankie Danie. Dit was vir ons net een groot plesier om julle hier by ons te kon ontvang. Dankie dat julle ons moeite, om dit vir ons gaste lekker te maak, waardeer.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Askham Chalets
Collin G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin G
Saam met vriende

Great place and hospitality.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike warm ontvangs, Netjiese verblyf, waarde vir jou geld. Sal definitief aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf in die hart van die Kalahari.

Ideale verblyf op pad na of vanaf Kgalagadi. Vriendelike gasheer en -vrou. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie dankie Fanie. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by ons te hê. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Askham Chalets
Lynette W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en vriendelike mense.

Die eienaars gaan uit hul pad uit om die tyd in Askam onvergeetlik te maak. Chalets netjies, skoon en baie gerieflik. Gaan beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Dankie Lynette en Ludwig. Dit is vir ons lekker om saam met sulke lekker gaste soos julle te kuier. Sien julle binnekort weer.

Askham Chalets
Janetta S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mooi ervaring in die natuur.

Vriendelike ontvangs, mooi omgewing en lieflike wêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie dankie Francois. Dit is vir ons baie lekker om ons pragtige omgewing met ons gaste te deel. Dankie dat julle Askham Chalets gekies het.

Ons hoop om julle weer te sien.

Askham Chalets
Frans B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilige verblyf met vriendelike mense.

Eersteklas-oornagfasiliteite, veilig, netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar. Baie dankie Banna vir 'n vriendelike ontvangs. Ons sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig H
Saam met vriende

Hoogs aanbeveel en fantastiese atmosfeer.

Gasvryheid van hoogste gehalte. Baie gerieflik met warmte. Dankie Banna en Aletta. Julle is lieflike mense. Koop jou vleis by Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was een fantastiese wegbreek!

Was jammer dat ons net een dag daar was, maar het baie lekker gebly en die diens was vriendelik en warm. Dankie Banna!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Dit was vir ons net so lekker om sulke lekker gaste soos julle daar te kon hê. Ons hoop om julle weer te sien. Dankie vir die goeie getuigskrif.

Askham Chalets
Mariana B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en heerlike verblyf.

Ons het by Askham Chalets oorgebly op pad na die Kgalagadi en het heerlik gebly. Banna en Aletta laat mens dadelik welkom voel en mens staan in verwondering oor wat hulle eiehandig gebou het. Ons het heerlik (en warm) geslaap. Askham Chalets sal verseker 'n gunsteling-blyplek wees met Kgalagadi-vakansies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie dankie Mariana en Arend. Dit was vir ons baie lekker om sulke lekker mense soos julle hier by ons te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Askham Chalets
Jan V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets om te onthou!

Baie lekker verblyfplek. Baie gawe eienaars het ons baie hartlik verwelkom. Ons sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie Dankie oom Jan. Ons kuiertyd was net te min. Danksy die bande probleme. Maar volgende keer. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Askham Chalets
Koos N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos N
Saam met vriende

'n Pragtige woonstelletjie wat aan al ons behoeftes voldoen.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Die chalet het aan al ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Baie dankie Koos. Ek waardeer jul terugvoering. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien

Askham Chalets
Klaas D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrolijkheid en gastvrijheid en meedenken hoe je je reis kunt aanvullen met hun tips en advies.

Banna en Aletta maken het samen extra speciaal. Ze geven een stuk flexibiliteit in de planning en leuke tips die je reis nog mooier maken. Zij waren zeer speciaal voor ons in deze reis in ZA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Thank you Klaas. We are so glad you gave us the opportunity to share with you. We enjoy it very much to share our knowledge with nice customers such as yourself. We hope to see you again.

Askham Chalets
Klaas D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongedwongen gastvrijheid en flexibiliteit tijdens ons verblijf.

Meedenken hoe je je reis nog aangenamer kunt maken met tips en advies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Thank you for staying with us and giving us the opportunity to be able to share our area with you. We hope to see you again. Enjoy the rest of your trip.

Askham Chalets
Hannes D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid is absoluut van die beste en ek sien nog 'n groot toekoms vir Asksam Chalets. 'n Aangename ondervinding wat ons glad nie verwag het nie!

Ons kan net vir Banna en Aletta geluk wens met wat hulle bereik het! Ons wil ook graag vir die Van Der Merwe-span net die beste toe wens vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Beste Hannes,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Dit was ook vir ons lekker om te sien julle stel belang in ons omgewing. Ons hoop om weer van julle te hoor.

Askham Chalets
Vivienne F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ashkam Chalets were very comfortable, beautifully furnished, clean, and we were welcomed by our hostess.

Signs to the chalets would help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Askham Chalets se terugvoer

Thank you for the beautiful review, we look forward to seeing you again. We have put up signs at both fuel stops and our large name sign is on it's way. We collect it next week.

Askham Chalets
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 80, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlY2NiYzZjLTE2NWUtNDM5MC1iYzkyLWY4MzRhYWRlNjcxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Stand 80 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.984003665609 20.783486871719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem