AsoRockVilla Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

AsoRockVilla Guesthouse bied ruim gastehuis-verblyf in Berea, Durban. Dis ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. AsoRockVilla Guesthouse is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in 9 gastekamers en 1 gesinseenheid gebied.

Elke gastekamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor lugversorging, ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gesinseenheid het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke kamer het ’n dubbelbed en die eenhede deel ’n volledige badkamer met ’n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Daar is ’n ruim sitarea met ’n HD-TV en DStv-kanale. Die eenheid het ook ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n pragtige uitsig van die gastehuis, hawe en oor die see.

Die instansie bied veilige parkeerplek op die perseel en toegang tot die swembad.

Doendinge en besienswaardighede naby sluit uShaka Marine World, gondolritte, visvang en watersport soos branderplankry en snorkel in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na AsoRockVilla Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R525 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za