Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Lodge-kamer 3
- Selfsorg
- Lodge-kamer 4
- Selfsorg
- Kothuis
- Selfsorg
- Boskamp
- Selfsorg
Huisreëls
Ekstra geriewe by die Boskamp is:
'n Goed toegeruste kombuis met 'n dubbelgasstoof, yskas, kookware, eetgerei, breekware en glasware.
'n Onderdaklapa met 'n binne- en buitebraai en meubels.
'n Ablusieblok vir kampeerders wat uit 2 eenhede, elk met 'n stort, toilet en wasbak bestaan.
Dit is onaghanklik van die kragnetwerk en het sonkragbeligting en 'n kombuisyskas.
Gaste moet self die water met behulp van vuur verhit.
Die kombuis en lapa-geriewe is vir gaste wat vir meer as een nag oorbly beskikbaar.
Algemene inligting vir al die verblyfgeriewe:
Die vroegste inkloktyd is 14:00 en die laaste uitkloktyd is 10:00. Ander tydreëlings kan met vooraf toestemming gereël word.
Troeteldiere word toegelaat, maar reëlings moet vooraf getref word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Goeiemoed Farm No. 90, Prince Albert Road, 6931, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang