Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asteroidea

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir Asteroidea
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Laki P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laki P
Gesin met klein kinders

Great location.

Comfortable space and felt quite safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Seaview is amazing. Rustig en netjies.

Baie lekker gebly. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie D
Saam met vriende

Baie lekker gekuier met uitstekende ligging op seefront.

Die eenheid was nie korrek geadverteer nie. Een kamer moes twee enkelbeddens gehad het wat intussen verander is na 'n dubbelbed met die resultaat dat ek op die vloer met 'n addisionele enkelmatras op die grond geslaap het. Dit was met Stay in Paternoster uitgeklaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Wonderful.

We loved our stay and would come back time and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Dit is jammer dat die smouse vanaf die strand permanent aan die deur kom klop. Dit maak dit ongelukkig effens onveilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anja F
Gesin met tieners

Pragtige see-uitsig en loopafstand na die strand.

Huis is lieflik geleë met volledige toegeruste kombuis. Kamers bietjie knap, maar tog baie netjies en skoon met genoeg pak plek. Ons DSTV was die oggend vroeg afgesit wat nie regverdig was aangesien ons eers die volgende dag vertrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise A
Gesin met klein kinders

Beautiful views, serene environment.

Lovely scenery to wake up to, house is fully equipped with all essentials. Really good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George A

Asteroidea itself is amazing but locals ruin the stay.

The location of Asteroidea could be amazing and what a nice place. It is however very unfortunate that the locals can ruin it for you with loud car music, urinating in front of your place in public and polluting the beach. There is broken glass bottles everywhere. Such a shame. The house itself was also not cleaned properly and was also a big let down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chilida H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chilida H
Gesin met tieners

Overall - expensive for what you get. Not a good location.

Not worth the money. Not a good location. Not clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf in 'n pragtige dorpie.

Onverbeterlike ligging, netheid en veiligheid maak hierdie die ideale akkommodasie in Paternoster. Die woning beskik oor alles wat 'n besoeker moontlik voor kan vra. Ons beveel Asteroidea beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin-lee S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging, gerieflikheid, veiligheid.

Heerlike plek, groot genoeg vir 4 tot 6 mense. Binnenshuise kaggel maak dit perfek vir koue, nat naweke en braai op toegeboude stoep is 'n ekstra bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met vriende

Pragtige uitsig en ware Paternoster-ervaring.

Die huis is pragtig en goed ingerig. Die stoep met stagger vensters is 'n bonus. Self as die wind waai, kan jy rustig op stoep sit en die uitsig geniet. Die verblyf in die huisie was baie lekker. Huisie is baie sentraal geleë - is stapafstand van die restaurante en winkels. As daar 2 dinge is waaroor ek kan kla, is dit die braaiplek - dit rook vreeslik. My man moes 'n tydelike skerm opsit (met karton) om te keer dat die rook nie voor by braaiplek uitkom nie. Die ander irritasie was die mense wat met hul motors op die strand parkeer en harde musiek uit hul voertuie speel. Daar was ook taxi's wat naby parkeer het (waar vis verkoop word) wat harde musiek gespeel het. Hulle het ook vuur gemaak. Ons kom juis van die stad af na Paternoster vir 'n bietjie rus en vrede, so dit was bietjie van 'n irritasie. Dis publieke area, so daar is seker niks wat daaraan gedoen kan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa L
Saam met vriende

Dit was 'n ongelooflike vakansie, mooiste omgewing, vriendelike mense.

Asteroidea is geleë op die strand. Die vissersbote wat vroeg in die oggend reg voor die huis uitgaan is 'n fees om te aanskou. Asteroidea het oor alles beskik wat ons nodig gehad het. Die omgewing en die strand is besonder netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met tieners

Kuier was ongelooflik.

Asteroidea is 'n uitstekende kuierplekkie en alles was netjies: baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R
Gesin met klein kinders

Hemel op aarde.

Asemrowende mooi uitsig. Baie Lekker gebly, kom beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karicka D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karicka D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Mikrogolf geroes baie. Ons was 'n jaar terug ook in dieselfde huis. Sou graag wou sien eienaar kyk daarna. Dit is baie gevaarlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreeknaweek.

Dis net so idillies soos op die foto’s nie, tans is die voorstoep toegemaak met glas en “sliding-stacking doors” wat meer privaatheid en beskerming teen wind bied. Pragtige uitsig oor die see. Goed toegeruste kombuis. Alhoewel daar 3 slaapkamers is, is dit baie klein, 6 mense sal baie goed oor die weg moet kom. Die verhuringsagente is baie behulpsaam en vriendelik. Maar daar is baie lastige voeteverkeer, alewige kreefsmokkelaars en skulpkunsverkopers, raserige naweekgangers op die strand voor die huisie wat jou met geen privaatheid op jou voorstoep laat. Het op die ingewing besluit om Sondagaand ook oor te bly wat ‘n idee gee van hoe rustig dit gedurende die week behoort te wees. En net om ons heerlike naweek goed af te sluit, het 2 brawe siele 02:30 Maandagoggend probeer inbreek. Jy word vooraf goed gewaarsku oor die genoemde elemente, neem dit ter harte. Sal ek weer gaan? Beslis, maar dan na die stiller uithoeke van Paternoster, want dit bly een van ons gunsteling Weskusbestemmings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Alles was baie goed behalwe dat die trappies na die huis baie hoog is. Moeilik vir ouer mense en ook iemand met 'n gebrek. Dui ook vooraf aan wat nie heeltemal in werkende toestand is nie, bv. toilet, onderste rak van vriesgedeelte van yskas en kosskêr.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet L
Gesin met klein kinders

Ligging ideaal met besondere karakter.

Die diens van al die betrokke partye was uitstekend en uiters professioneel. Verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. Ongetwyfeld die beste plek om die Weskus te beleef. Ongelukkig het mede vakansiegangers wat in aangrensende eenheid gebly het ons verblyf bederf. Harde musiek en geraas gedurende dag en nag (twee dae) was uiters onaangenaam en hulle gedrag was steurend. Agentskap het wel reageer op ons versoeke om die huurders tot kalmte te maan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica B
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike ervaring.

Baie dankie, ons het lekker gebly. Alhoewel die 2 hoofkamers baie klein is, was dit nogtans gesellig. Van die ligte soos bv. die stoeplig voor se gloeilamp was dood so daar was nie lig voor nie. Die blomme was 'n mooi idee, maar die water het sleg geruik. Die kombuis en stoep is heerlik om te kuier. Die braailig op die stoep was ook dood. Die kinders wat skulpe en andere verkoop raak bietjie irriterend maar dit is goed om te sien daar is nagwagte wat rondloop. Die uitsig is fantasties en als in ag geneem het ons heerlik gebly en sal dit gou weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene A
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik! Sal weer kom.

Ons het dit baie geniet. Wens daar was miskien meer fans in die ander kamers. Andersins was alles perfek, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 23, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a8316d79549b883917916ee2d3308a79a6211b53c5ea5813701d70abee215be6e7f66d4de5a9deec1997fc9469662a24e81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 No 23 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808707004075 17.889206260443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem