Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At3Brides Self-catering

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 28 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At3Brides Self-catering is 200 m vanaf die Gouemylstrand in St. Helenabaai en spog met 'n lieflike uitsig tydens sonsondergange. Hierdie privaat eenheid op die eerste verdieping bied 'n rustige wegbreek by die see.

Daar is slaappplek vir 2 gaste. Die 2 enkelbeddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Sonkrag word tydens beurtkrag gebruik.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 gemaklike stoele en 'n platskerm-TV met DStv. Die groot pergola het sitplek en braaigeriewe.

Daar is 'n gholfbaan af in die pad, asook verskeie restaurante in die area. Natuurliefhebbers kan die voëllewe geniet. Gratis parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by At3Brides Self-catering sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir At3Brides Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 7

Ligging

  • Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
  • Gaste dink At3Brides Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ac07edcc2d32670ce353f1eb4dc62f74d0b2a7b09ec8377c13e18e344944d0257125b7c4a71fc3ddeb786a914148da39619?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 29 Malgas Crescent Lampiesbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.719159576714 17.960613369942
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem