Velddrif Akkommodasie by At Home Self-catering | LekkeSlaap
+9

At Home Self-catering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir At Home Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie opwindend, gasvry, diens uitstekend.

Uitstekende ligging, kan al die besienswaardighede besoek.

Piet N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

'n Lugversorger sal 'n baie groot aanwins wees.

Jannie F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Enkelreisiger

Uitstekend.

Waarde vir jou geld.

Daniel W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gerieflik.

Sal die verblyf aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice and comfortable. Fills all requirements.

Will recommend this stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Evelyn T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van 'n plek. Baie netjies en vriendelikste eienaar.

Allison was die perfekte gasvrou!

At Home Self-catering's terugvoer

Hi Evelyn,
I am sorry that I was not able to meet you guys.
My wife cannot stop telling me what a stunning, handsome and awesome couple you were.
I would love to meet you.
Cliff

At Home Self-catering
Andre B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Gesin met klein kinders

Stunning plek en baie vriendelike mense.

Ek sal die plek enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Baie netjies en het alle geriewe wat jy sou benodig. Uitstekende plek en mense.

At Home Self-catering's terugvoer

Baie dankie Sandra, sien julle volgende maand, 15 November. Groete

At Home Self-catering
Mariza C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza C

Fantasmagories.

Fantasmagories. Sal met vrymoedigheid enige persoon aanbeveel na At Home Self-catering.

Jacqui R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed a pleasant and relaxing 4-day stay in this well appointed apartment, run by friendly hosts, Cliff and Alison.

The apartment was all we'd hoped for. Cliff added a bonus tour of Port Owen and Admiral Island. We'll recommend it to our friends and hope to return some day.

Percival K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Percival K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Het 'n goeie tydjie gehad, alhoewel bietjie kort. Sal definitief weer kom.

At Home Self-catering's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.
Julle is welkom om weer te kom.

At Home Self-catering
Sarie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim plek. Sal dit vir seker aanbeveel!

'n Plekkie waar mens dadelik tuis voel. Allison is so vriendelik en behulpsaam met alles. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

At Home Self-catering's terugvoer

Allison hou nie op om van julle te praat nie, alles darem baie goed.
Jammer dat ek julle nie kon ontmoet nie.
Cliff en Allison.

At Home Self-catering
Ester B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Was baie lekker. Woonstel baie netjies en ruim, sal beslis weer gaan.

Melvena V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer teruggaan!

Dankie vir 'n wonderlike gasheer en gasvrou wat uit hulle pad gegaan het om alles met fyn keurigheid voor te berei! Julle plek is pragtig en ek hoop daar is nog baie mense wat hierdie juweel ontdek!

At Home Self-catering's terugvoer

Dankie Melvena. God bless.

At Home Self-catering
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moos Constable-straat 11, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAsH7GKdabMBIuCigKACfNvjXYrwkiKlQ4Z8mbLeZbXKrOCqqfO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 11 Moos Constable Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.78668703442 18.164632946574
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za