Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Rikis Place Self Catering

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 22, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R867 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At Rikis Place Self Catering is 'n unieke woonstel in 'n stil deel van Voëlklip in Hermanus. Dié woonstel se groot vensters bied 'n uitsig op die berg wat met fynbos bedek is.

Die sonnige, ruim ateljee-woonstel het 'n privaat ingang, grasperk, tuin en geen trappe. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir 1 ekstra gas en 'n bababedjie op versoek beskikbaar. Daar is oorgenoeg ingeboude kaste en 'n kluisie. Beddegoed en handdoeke word voorsien en gereeld omgeruil. Strandhanddoeke is beskikbaar op versoek.

Die badkamer het 'n stort-oor-bad met glaspanele en 'n aparte toilet.

Verder het die woonstel 'n oopplan-leefarea, slaaparea, kombuisie en volledige badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en oond, kookgerei, eetgerei en breekware vir 4 gaste en 'n teeskinkbord. Die sitarea het gemaklike stoele en koffietafels. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Daar is ook privaat braaigeriewe reg buite die eenheid en veilige onderdakparkeerplek langs die eenheid beskikbaar.

Hermanus het pragtige natuurtonele, 'n matige klimaat, verskeie buitemuurse aktiwiteite, 'n diversiteit in flora en dit is naby Kaapstad. Die eiendom is die perfekte basis vanwaar gaste die Overberg kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by At Rikis Place Self Catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir At Rikis Place Self Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 14

Ligging

  • 6de Laan 22, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Rikis Place Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 22, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9295bf84f68d9ed5bd22d94e92fe48d9217f5ad216c3a26d2680c1cfe02aa957988a0eaa67f97eedbbfe36295bbb62ed222f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 6th Ave Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406582 19.281531
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem