At The Acorn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At The Acorn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Vishoek, Kaapstad. Dié eenheid bied slaapplek vir 2 mense en dit is ideaal vir diegene wat al die besienswaardighede van die Suidelike Skiereiland wil besoek.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea bevat ook die kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond met stoof, broodrooster, ketel en ingeboude kaste. Daar is 'n rusbank en 'n platskerm-TV met volledige DStv ook beskikbaar. Gratis WiFi en koffie en tee, beddegoed, handdoeke, en toiletpapier word voorsien.

Skuifdeure lei van die sitarea af na die ommuurde werf, swembad en braaigeriewe onder 'n eikeboom. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel vir 1 voertuig.

At The Acorn is ideaal geleë, dis naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante in die dorp, en ook net 5 minute van die strand en minder as 20 minute se ry van Kalkbaai, Muizenberg en Simonstad af.

Slaapplek

'n Bespreking by At The Acorn sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At The Acorn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za