Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the Foot of Table Mountain

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moltenoweg 82, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R38 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

At the Foot of Table Mountain is 'n eksklusiewe selfsorg-villa aan die bergkant in Oranjezicht in Kaapstad. Hierdie villa is ideaal vir gaste wat op soek is na luukse selfsorgverblyf wat die ideale basis is vanwaar die stad se besienswaardighede verken kan word.

Hierdie ruim villa het lugversorging, 4 verdiepings, 7 slaapkamers, 7 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-leefarea en -kuierarea. Ander dienste sluit 2 skoonmakers, instandhoudingpersoneel en ekstra portier-personeel in. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-hemelbed en dit lei na 'n balkon met uitsigte oor die stad. Die ander 6 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of bad, of beide.

Die toegeruste kombuis het die nodige geriewe om etes voor te berei en te kook, asook wasgoedgeriewe. Die oopplan-leefarea lei na die kuierdek en die stoep wat om die huis strek. Die stoep het gas- en houtskoolbraaigeriewe, en uitsigte oor die stadskern en in die verte die Atlantiese Oseaan.

Die villa spog met 'n hysbak wat toegang tot al die verdiepings bied. Asook 'n oefenkamer, sauna, swembad en ander luukshede. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die eiendom is ideaal 5 km vanaf Tafelberg se kabelkarretjie, 7 km vanaf die V&A Waterfront, en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by At the Foot of Table Mountain sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Moltenoweg 82, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R38 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R38 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moltenoweg 82, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308608ac4f4665435e9c9279dbd3de51078013eb5b720f7882d00dcf837764f2313a63a3929f6386d498fb178fe4aff7c0fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R38 000 per nag (plek vir 14) 82 Molteno Road Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9441731 18.4070893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem