At Yellowwood House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At Yellowwood House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n rustige vakansiehuis. Die huis is in 'n stil pad in Kleinmond, net 4 minute se ry vanaf die hoofstrand.

Die huis is net 'n entjie se stap vanaf die Kogelbaai Natuurreservaat en die Harold Porter Tuine net 'n entjie se ry ver. Die Hemel-en-Aarde-wynvallei is ook perfek vir daguitstappies.

Dié huis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, waarvan 2 en suite is. Daar is ook 'n kombuis, 2 sitkamers en 'n eetkamer. Die eerste 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die voorste sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tweede sitkamer is 'n ideale plek om te ontspan met 'n goeie boek.

Gaste het toegang tot 'n privaat agtertuin met braaigeriewe. Daar is ook 'n motorhuis met parkeerplek vir 2 of 3 motors. Die ligging bied toegang tot plaaslike winkels en restaurante. Arabella Gholfbaan is net 10 minute se ry vanaf die huis. Die area is ideaal vir walviskyk in die seisoen, of 'n lekker strandvakansie.

Slaapplek

'n Bespreking by At Yellowwood House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Yellowwood House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za