Astonbaai Akkommodasie by Athena | LekkeSlaap
+18
+18

Athena

3 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Athena is in Astonbaai geleë en bied verskeie gerieflike kamers.

Gaste kan tussen 5 individueel versierde kamers kies. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens. Elke kamer het ’n privaat badkamer met ’n stort, party kamers het ook ’n bad. Daar is ’n TV met Netflix, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen ’n addisionele koste.

Die gastehuis het ’n paar sitareas en ’n buite-sitarea waar gaste kan ontspan. Parkeerplek is beskikbaar. Let asb. daarop dat die eienaars en hul troeteldiere op die perseel woon.

Athena is 1 km van die strand af, 4 km vanaf Jeffreysbaai Mall en 5 km vanaf Seaview Centre. Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos branderplankry, valskermspring, sandplankry, bergfietsry en besienswaardighede soos die African Dawn Wildlife Sanctuary, die Dolphin Beach Entertainment Centre en vele meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Athena
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Dolfynrylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Athena het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATc3DdIV2eukhbq3yjb5eO6fBTrnlUi0RdFgAPlDFY3pVlNV38C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 17 Dolphin Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.080941299166 24.902990967642
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za