ATKV Buffelspoort
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
ATKV Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 2049
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Deon V - Mei 2024
Algehele gradering
Genoeg om te doen en die verblyf was aangenaam.
Sonja H - Mei 2024
Algehele gradering
Oord is baie mooi en bied baie om te doen vir oud en jonk.
Conraad H - Mei 2024
Algehele gradering
Als was goed.
Alicia B - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelooflik ontspannend en lekker gewees.
Marthinus H - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Coen O - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier en pragtige oord.
Cheryl S - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende 4-ster-opgradeer-rondawels! Als wat mens wil hê. Pragtig skoon.
Marisa S - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Ryan J - Mei 2024
Algehele gradering
It's ok.
Martin N - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, pragtig.
Jacques L - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig genoeg, met genoeg om te doen! Lekker tye!
Buys D - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker.
Simon B - Mei 2024
Algehele gradering
Die moeite werd.
Ferdi B - Mei 2024
Algehele gradering
Ons is weer daar op 28 Mei, so dit behoort alles te sê.
Cheryl S - Mei 2024
Algehele gradering
Gekamp.
Marina F - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en die warm water swembaddens baie geniet.
Tracey H - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Momo S - Apr 2024
Algehele gradering
Magnificent.
Momo S - Apr 2024
Algehele gradering
Very nice.
Yvonne Elizabeth P - Apr 2024
Algehele gradering
A great break for the weekend.
Melanie L - Apr 2024
Algehele gradering
Die kort rus was die moeite werd, die warm swembad is 'n groot pluspunt.
Alid V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker vir gesinne met kinders.
Marelize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Louis Lc V - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik.
Angelique B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Nadine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het ons tydjie by ATKV Buffelspoort baie geniet.
Lees meerBerrie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees - sal definitief weer gaan.
Eva H - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannend en vol pret.
Felicia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Jp V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was 'n goeie wegbreek en vreeslik geniet. Ontspannend.
Lees meerBarry S - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf - het in 'n villa gewoon - parkering dalk 'n probleem.
Lashwarita M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Elizmari G - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing plek saam jou gesin.
Belinda C - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Rudolf S - Mrt 2024
Algehele gradering
Kamp, swem, braai.
Sarita O - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker oord, karnaval was ook lekker die naweek.
Hendrik V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker geniet.
Leanie E - Feb 2024
Algehele gradering
Was baie lekker gewees. Kon lekker rus by ATKV Buffelspoort.
Janet N - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Juliet J - Feb 2024
Algehele gradering
Clean and had all the necessary materials to make your stay comfortable and fun.
Gerrit P - Feb 2024
Algehele gradering
Baie geniet.
Natalie S - Feb 2024
Algehele gradering
Our stay was too short!
Francois S - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend vriendelike personeel.
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en vriendelik.
Melinda J - Feb 2024
Algehele gradering
Die perfekte plek vir 'n naweek wegbreek nie ver uit Pretoria.
Riana D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige naweek.
Wynand J - Jan 2024
Algehele gradering
Afrikaans en lekker.
Hannelie P - Jan 2024
Algehele gradering
Altyd 'n goeie keuse vir 'n wegbreek!
Valerie G - Jan 2024
Algehele gradering
Great getaway.
Joan P - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne.
Rene D - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ansie B - Jan 2024
Algehele gradering
Moes kuier kortknip a.g.v. 'n besering wat opgedoen is.
Chene V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik, dankie aan die manne wat help opslaan het.
Lees meerAndra L - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon staanplekke, netjiese badkamers, altyd warm water en geen beurtkrag.
Lees meerAnnelie L - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend, familie-vakansie uit die boeke.
Rudolf P - Jan 2024
Algehele gradering
Kinders geniet dit baie by Buffelspoort.
Gert P - Jan 2024
Algehele gradering
ATKV Buffelspoort is 'n puik oord!
Gert P - Jan 2024
Algehele gradering
Buffelspoort oord is 'n fantastiese vakansie bestemming.
Rohan P - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het twee weke se pret in een week ingeprop.
Gert P - Jan 2024
Algehele gradering
Besonderse vakansieoord!
Sonica B - Des 2023
Algehele gradering
Super lekker!
Francois F - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker familie wegbreek plek.
Rhyno G - Des 2023
Algehele gradering
Goeie rus.
Riza P - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese oord! Baie geniet.
Mathys Johannes V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
Lizel V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker vinnige wegbreek van die stad.
Heindrich S - Nov 2023
Algehele gradering
Puik.
Marlene P - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker oord.
Martin N - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, baie netjies.
Alicia J - Okt 2023
Algehele gradering
Was een van die lekkerste naweke. Ons en die kinders het dit baie geniet.
Marinda H - Okt 2023
Algehele gradering
Besig.
Marichelle B - Okt 2023
Algehele gradering
Value for money.
Riecus L - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant, ATKV Buffelspoort delivered on our expectations.
Barry-jon I - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Nitimia R - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Quinton G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig, kosbare tyd met die kinders spandeer.
Gabarone M - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent.
Sonja C - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome
Willie P - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Martin V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Lieflike plek.
Wynand J - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustige kuier.
Willem L - Aug 2023
Algehele gradering
Die oord is baie mooi opgeknap, was 'n plesier.
Anneri G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Ecp T - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en stil en goeie, vriendelike diens.
Wynand C - Jul 2023
Algehele gradering
Die meubels in die eenheid was oud en die eenheid was nie behoorlik skoongemaak nie.
ATKV Buffelspoort se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer ons neem kennis.
Zelda E - Jul 2023
Algehele gradering
Jacuzzi's het nie gewerk nie.
Danelle J - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan.
Natasha K - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike vakansie saam gesin.
Barbara K - Jul 2023
Algehele gradering
My vakansie was hemel op aarde.
Nathan D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, hulpvaardig, geen probleem.
Elzaan G - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Julienne V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Willie T - Jun 2023
Algehele gradering
Fasiliteite en akkommodasie baie goed.
Deborah S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Kenny A - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was die geld werd.
Liezel V - Jun 2023
Algehele gradering
Die beste plek om vakansie te hou.
Salomi S - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker, Afrikaans, rustig en ontspannend.
Elsje K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Geen loadshedding!
Lees meerDitto V - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies onderhoude fasiliteite, rustige vakansie atmosfeer.
Douglas C - Jun 2023
Algehele gradering
Poor communication.
Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Emily H - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Desmond O - Jun 2023
Algehele gradering
Friendly and professional reception. Very well organised outfit.
Angelique K - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekeier dis baie skoon en netjies ons het die laundry ook gebruik en dit was baie behulpsaam.
Rosie V - Mei 2023
Algehele gradering
Het die naweek baie geniet, almal het uit hul pad uit gegaan om jou welkom te laat voel.
Werner M - Mei 2023
Algehele gradering
Die mense wat daar werk, vanaf die hek tot by die Oom by die Putt-Putt bane was uiters behulpsaam en vriendelik.
Alida V - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker langnaweek wegbreek.
Ilana V - Mei 2023
Algehele gradering
Die tented camps is baie goed uitgelê en het alles wat mens nodig het.
Johan C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Tanya N - Apr 2023
Algehele gradering
Was peaceful, yet lots to do. Staff very friendly and efficient. The whole resort is very clean at all times.
Barry-jon I - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic! Worth every cent!
Lees meerMilyssa F - Apr 2023
Algehele gradering
Was 'n fees. Ons al 3 het dit vreeslik geniet. Ons sal graag wil teruggaan.
Michelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Beddens is aaklig!
Heleen K - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige skoon en rustige atmosfeer.
Tanya F - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasies. Puik diens.
Colleen H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige vakansie-oord met alles om te ontspan en te geniet.
Tharien E - Apr 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet!
Lizel T - Apr 2023
Algehele gradering
So gemaklik en lekker. Alles skoon en netjies. Gerieflik vir kinders.
Pierre B - Apr 2023
Algehele gradering
Good service.
Marelize B - Mrt 2023
Algehele gradering
Family fun.
Bernadette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely time spent.
Martie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig.
Willy L - Mrt 2023
Algehele gradering
Was baie beïndruk met die netheid, diens en geriewe.
Theo L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker naweek kuier by ATKV Buffelspoort.
Janna V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het dit geweldig geniet.
Kenny A - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek.
Lize B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gemaklik en rustig.
Jennifer M - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely break.
Sarita O - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Morne K - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendlike diens en behulpsame staff, lekker atmosfeer.
Celeste L - Feb 2023
Algehele gradering
Great atmosphere.
Lees meerDino F - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
Lanie B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Andre V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Theuns B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Iza R - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspannend!
Lees meerAdri T - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, tog besig. Baie aktiwiteite om besig te bly.
André D - Jan 2023
Algehele gradering
Heeelik gewees.
Pierce V - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker vakansie in die bos.
Alecia B - Des 2022
Algehele gradering
Verfrissend.
Anjé S - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties! Lekker gerus.
ATKV Buffelspoort se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer.
Willem Christopher H - Des 2022
Algehele gradering
More for families. Not nice on rainy days.
Lees meerJohnny S - Des 2022
Algehele gradering
Was heerlik.
ATKV Buffelspoort se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer.
Joany H - Nov 2022
Algehele gradering
Very pleasant, enjoyed the time.
ATKV Buffelspoort se terugvoer
Good day,
Thank you for the feedback.
Marlize E - Nov 2022
Algehele gradering
Was 'n wonderlike wegbreekplekkie.
ATKV Buffelspoort se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer.
Willem V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese kuier, lekker gekuier saam familie en vriende.
ATKV Buffelspoort se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer.
Corrie O - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
ATKV Buffelspoort se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer.
Ilke C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Detken S - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige midweek-wegbreek.
Nerine S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Fanie V - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome.
Charl F - Aug 2022
Algehele gradering
Kinders geniet dit baie. Ligging was perfek.
Hilda C - Jul 2022
Algehele gradering
Geniet.
Tanita J - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier met lieflike weer.
Marinda B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Was so lekker om nie oor beurkrag te bekommer nie. Krag was altyd aan.
Michelle L - Jun 2022
Algehele gradering
Ons was vir die naweek daar en dit was heerlik.
Jennie J - Jun 2022
Algehele gradering
'n Wegbreek-paradys.
Natasja H - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, het veilig gevoel. Swembaddens was skoon.
Eugene D - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Mercia J - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gerus, gekuier en weg gebreek van ons roetine.
Loraine V - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n rustige wegbreek sonder issues.
Tony H - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent service from start to end.
Susan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek vir jonk en oud.
Belinda A - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat 'n gemaklike naweek weg.
Attie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne atmosfeer. Warm water maak die lewe net lekkerder.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Elizabeth F - Jan 2022
Algehele gradering
Het 'n heerlike vakansie gehad. Daar is genoeg om by oord te doen.
Edward A - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aktiwiteite om aan deel te neem.
Maryke D - Jan 2022
Algehele gradering
Was so lekker en veilig. Genoeg om die kids besig te hou.
Lizanne S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek vir die hele gesin. Baie om te doen.
Lees meerSalome V - Des 2021
Algehele gradering
Die verblyf was baie beknop, die oord is uitstekend.
Fabrizio V - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant stay, clean and facilities are great.
Monique B - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi, vriendelikheid en ontspanning: 4 woorde wat Buffelspoort beskryf! Sal binnekort weer gaan.
Albert D - Okt 2021
Algehele gradering
Het die week geniet. Die diens was goed, geen klagtes.
Neels S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n amazing vier dae, van die ligging tot die personeel.
Barney S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n besonders vakansie, sal definitief enige tyd weer soentoe gaan. Die mense en die atmosfeer is besonders.
Paul G - Okt 2021
Algehele gradering
Kinders het die oord baie geniet.
Rob S - Okt 2021
Algehele gradering
Great vibe. Flats disappointingly small.
Marieta M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies,skoon en vol pret.
Christelle B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker swemgeriewe en fasiliteite mooi instandgehou.
Lees meerWillie B B - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties,
Belinda H - Sep 2021
Algehele gradering
Just what the doctor ordered. Everything you need and want in one place. Fantastic!
Andre V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik, ons het regtig ontspan en sal graag weer kom, net ons ligging versigtig kies.
Lees meerWelda T - Jul 2021
Algehele gradering
Was so rustig en ontspanne.
Huibreth B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Elsa S - Jul 2021
Algehele gradering
Alles verloop seepglad en alles is netjies. Die oord is in 'n pragtige kondisie.
Wessel D - Jul 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Marinda B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Was baie lekker stil.
Jean D - Jun 2021
Algehele gradering
Net te kort.
Lizel V - Jun 2021
Algehele gradering
Relaxing and fun
Johann V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Hm P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
John O - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig, heerlik vir kinders.
Janine M - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Riana G - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig. Groot staanplek.
Maria E - Mrt 2021
Algehele gradering
Vol lewe en interesant
Wessel W - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik en volgens my een van die top oorde in die land.
Charlene O - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier dankie.
Sonja S - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker.
Ronell V - Feb 2021
Algehele gradering
Beste vakansieplekkie wat ek nog besoek het. Geskik vir oud en jonk. As jy avontuur wil hê of net op jou rug lê en ontspan, is hierdie die beste plek om te besoek. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.
Mariette V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gekamp. Kinders heerlik gekuier en nuwe vriende gemaak.
Natasha M - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing met baie om te doen, veral vir die kinders.
Samantha C - Feb 2021
Algehele gradering
Had a good time.
Aldo T - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Janine J - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig, dit was baie lekker.
Thuli M - Jan 2021
Algehele gradering
It was amazing.
Corne D - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker oord.
Lees meerAntonette L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en die rus was heerlik.
Brian F - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspanne wegbreek.
Justine B - Jan 2021
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Frans K - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Nicholas M - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker
Johannes H - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflike avontuur met baie dinge om te doen vir almal.
Danie P - Jan 2021
Algehele gradering
Week kuier saam met gesin van 4 in rondawel.
Christine V - Jan 2021
Algehele gradering
Die oord was oorvol en besoekers is toegelaat om hul eie drank by die swembaddens te gebruik.
Lees meerWilhelm E - Jan 2021
Algehele gradering
Baie geniet!
Christo G - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam. Rondawals baie oudmodies - seker 10 jaar laas opgeknap.
George S - Des 2020
Algehele gradering
Was fantasties gewees sal regtig weer gaan!
Elizma N - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek om as gesin uit te span.
Marinus D - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Veronica V - Des 2020
Algehele gradering
Was rustig, geen klagtes.
Barend P - Des 2020
Algehele gradering
Puik. Lekkerste rus ooit.
Lees meerWourien A - Nov 2020
Algehele gradering
Restaurant toe.
Reino B - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Lyonel S - Nov 2020
Algehele gradering
'n Baie lekker en veilige wegbreek plek vir 'n naweek
Lees meerNicole M - Nov 2020
Algehele gradering
It was nice and enjoyable under the circumstances of covid-19.
Michelle N - Nov 2020
Algehele gradering
Was heerlik, lekker gerus.
Raymond S - Nov 2020
Algehele gradering
Natuurwegbreek
Rudie G - Nov 2020
Algehele gradering
Baie stil gewees.
Lorien S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig, skoon, perfek vir kinders.
A M M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie genotvol.
Joline F - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik, baie netjies, fantastiese plek vir ontspan.
Lara C - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome stay and good value for money
Arno L - Okt 2020
Algehele gradering
Teleurstellend, rondawels nie op standaard.
Francis V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker kuier maar nie in Covid-tye nie.
Willie A - Okt 2020
Algehele gradering
Was goed maar dink nie die verblyf (tenthuis) is die prys werd wat betaal is nie.
Chantal V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig
Maryna T - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker wegbreek naweek.
Lees meerLorien S - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike atmosfeer, skoon en netjies, baie lekker vir die kinders.
Isobel S - Okt 2020
Algehele gradering
Veilige omgewing en kan gerus wees met klein kindertjies
Maryke H - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker en als was mooi skoon
Zonique B - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties!!!
Cornelia D - Okt 2020
Algehele gradering
Always love Buffelspoort.
Welda T - Sep 2020
Algehele gradering
Ontspanne
Kerstin K - Mrt 2020
Algehele gradering
Te naby aan straat, geraas van karre was onaangenaam, vlieë 'n verpesting en eenheid het breakwater in.
Juan J - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en vriendelike mense!
Sophie G - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik, naby die Mooinooi wedding venue.
Zandilee H - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees, my gesin het dit baie geniet. Die beligting in die rondawel was net 'n bietjie swak gewees.
Noelene S - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik, ek sal graag binnekort weer wil kom kuier.
Dale B - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker swemvakansie.
Charlotte L - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het dit terdeë geniet.
Lees meerChrizelda B - Jan 2020
Algehele gradering
Relaxing.
Michelle B - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek met iets vir almal in die gesin om te doen.
Lees meerKaren V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Anja M - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Danie W - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker en kan behoorlik uitrus.
Paul H - Sep 2017
Algehele gradering
Nie die geld die moeite werd nie.
Lees meerJac W - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige vreedsaam.
Malaika S - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Andries W - Sep 2017
Algehele gradering
Was baie lekker.
Suzette R - Aug 2017
Algehele gradering
Beautiful upgrade on accommodation!
Deon V - Aug 2017
Algehele gradering
Fasiliteite fantasties en so lekker om vriendelike personeel te sien - puik oord!
Tanya S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Anton G - Aug 2017
Algehele gradering
Frustrerend.
Rita P - Jul 2017
Algehele gradering
Verrassende wonderlike verblyf.
Melinda T - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik heerlik heerlik!
Hardus H - Jul 2017
Algehele gradering
Stilte was 'n bonus.
Magdalena D - Jul 2017
Algehele gradering
Teen die prys per nag, is die verblyf skandelik.
Colette N - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik soos altyd.
Francois V - Mei 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld, in vriendelike Afrikaanse gehalte vakansieoord.
Karin M - Mrt 2016
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly. Dit was regtig baie lekker!
Lees meerEsme G - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Buks T - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlik.
- Kapasiteit: 1796 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R104, Rustenburg, 0284, Noordwes