Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
ATKV Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 2052
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Elmien B - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was rerig fantasties.
Esta H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly; kan asb. matrasse verbeter.
Petro B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Annelize B - Apr 2024
Algehele gradering
Nice.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag, Dankie vir jou bespreking sowel as jou resensie. Hoop om jou gou weer te sien. Groete ATKV Drakensville
Francois L - Apr 2024
Algehele gradering
Absoluut rus vir die siel en lyf.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag, Dankie vir jou bespreking sowel as jou resensie. Hoop om jou gou weer te sien. Groete ATKV Drakensville
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Franje B - Apr 2024
Algehele gradering
Die verblyf en skoonmaakdiens was uitsonderlik.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag,
Dankie vir u bespreking sowel as u resensie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
ATKV Drakensville
Ané B D - Apr 2024
Algehele gradering
Werklik besonder goeie waarde vir geld in alle opsigte. Ideaal om rustig ontspan.
Lees meerATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die resensie en dat u ATKV Drakensville gekies het vir julle wegbreek.
Groete
Karen D - Apr 2024
Algehele gradering
Stil, pragtige berge en skoon lug!
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag,
Dankie vir u bespreeking sowel as u resensie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
ATKV Drakensville
Katrien En Paul S - Apr 2024
Algehele gradering
Pret, vrede, gesinstyd, lekker kos met die mooiste uitsig maak nie saak waar jy.
Lees meerATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die resensie en dat u ATKV Drakensville gekies het vir julle wegbreek.
Groete
Leonie C - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf! Uitstekende staf.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag,
Dankie vir u bespreking sowel as u resensie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
ATKV Drakensville
Alta M - Apr 2024
Algehele gradering
Ons gesin sal die naweek vir baie lank onthou en koester.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag, dankie vir u bespreking sowel as u resensie. Ons sal die ook oordra aan ons huishouding span, wat die ablusies so mooi skoonhou vir ons gaste. Hoop om julle gou weer te sien. Groete ATKV Drakensville
Marion T - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag Marion, dankie vir jou bespreking sowel as jou resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien vir kamp No 4. Groete, ATKV Drakensville.
Marcel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Sunette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die resensie en dat u ATKV Drakensville gekies het vir julle wegbreek.
Groete
Ronel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowend lekker.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die resensie en dat u ATKV Drakensville gekies het vir julle wegbreek.
Groete
Riette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende gesin fakansie!
Ninon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekamp en geswem. Sal beslis weer kom.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die resensie en dat u ATKV Drakensville gekies het vir julle wegbreek.
Groete
Werner G - Mrt 2024
Algehele gradering
Kinders het dit geniet.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die resensie en dat u ATKV Drakensville gekies het vir julle wegbreek.
Groete
Saréne O - Jan 2024
Algehele gradering
Ruskans in die berge.
Corlia V - Des 2023
Algehele gradering
Relaxed and fun.
Annalene N - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig. Alles op die oord is binne stap afstand en daar is baie vakansieverblyf.
Phambili M - Des 2023
Algehele gradering
Nice break from GP before heading home, will consider during the year.
Truida C - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Johnny W - Des 2023
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies.
Heinrich B - Des 2023
Algehele gradering
Groot en gerieflik.
Letesia W - Nov 2023
Algehele gradering
Atkv Drakensville is geleë in die mooiste area.
Hannes V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik en lekker ontbyt.
Karina M - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend wegbreek.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Jan V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Dina M - Okt 2023
Algehele gradering
It was nice. We enjoyed a lot.
Marion T - Okt 2023
Algehele gradering
ATKV Drakensville.
Joanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Na 7 ure en 600 km was dit glad nie wat ons verwag het van 'n ATKV-oord nie.
Wian D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekamp met twee kinders.
Cobus B - Aug 2023
Algehele gradering
Sentraal en gerieflik.
Hendrik D - Jul 2023
Algehele gradering
Afrikaans, vriendlike diens, mooi uitsig.
Chlarissa B - Jul 2023
Algehele gradering
Staf was glad nie vriendelik nie.
Geraldine N - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent.
Rudolph C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekamp behalwe vir die katte.
Fanie V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Netjies en skoon.
Anneline N - Jun 2023
Algehele gradering
It was perfect.
Ria B - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
Esther-marie B - Mei 2023
Algehele gradering
'n Lekker rustige, bekostigbare wegbreek.
Pierre V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Marette T - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker oord.
Anien D - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en pragtig daar.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Dorothy O - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik met baie om te doen.
Nicole J - Feb 2023
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker. Almal was baie vriendelik en die atmosfeer was gerieflik.
Lees meerATKV Drakensville se terugvoer
Hoop dit gaan goed met u. Dankie vir u resensie en terugvoer. Ons sal u kommentaar met ons bestuurspan deel. Ons waardeer dit en ons hoop om julle gou weer te sien!
Marius K - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker.
Marian C - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Hein S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier, maar nie weer nie.
Lees meerATKV Drakensville se terugvoer
Hoop dit gaan goed met u en dankie vir u terugvoer. Ons vra om verskoning dat u ervaring by ons oord 'n paar uitdagings gehad het. Ons sal u kommentaar aan ons bestuurspan deurgee om die saak te ondersoek en op te volg. Ons streef daarna om deurentyd uitstekende kliëntediens te lewer en u kommentaar help ons om ons Oord te verbeter.
Vriendelike Groete
Mariette D - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus, geen kwelling oor beurtkrag.
Seipati N - Nov 2022
Algehele gradering
We had a great time and we enjoyed ourselves.
ATKV Drakensville se terugvoer
Hello. Thank you for your review and feedback. We will share your comments with our Management team. We appreciate it and we hope to see you again soon.
Antoinette M - Nov 2022
Algehele gradering
Groot pret.
ATKV Drakensville se terugvoer
Hello. Thank you for your review and feedback. We will share your comments with our Management team. We appreciate it and we hope to see you again soon.
Deirdre R - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties lekker.
Alicia B - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker fasiliteite! Die woonstel was nie altyd aangenaam nie.
Qaphe C - Sep 2022
Algehele gradering
Was very nice, especially the Jacuzzi and your building.
Hanti H - Sep 2022
Algehele gradering
Ek wil vir altyd daar bly.
Helena N - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig, skoon, ruim kamer.
Barise V - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en puik diens.
Melissa G - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag
Dankie vir u terugvoer. Ons sal u kommentaar met ons Bestuurspan deel. Ons waardeer dit en ons hoop om julle gou weer te sien.
Johanna C - Mei 2022
Algehele gradering
It was a pleasant stay with a relaxing atmosphere.
Annette S - Mei 2022
Algehele gradering
Pleasant stay with lots of activities.
Riaan D - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome stay and great atmosphere.
Zirk L - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker staproetes. Uitstekende diens.
Martie C - Apr 2022
Algehele gradering
Ideale kuierplek vir families wat hou van buitelug aktiwiteite.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Natasha F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lammert V - Apr 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en het ontspan.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Jaco B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Susan R - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek in die berge.
ATKV Drakensville se terugvoer
Good day Sunsa, hope you’re doing well and thank you for your feedback. We apologize that your experience at our Resort had a few challenges. We will pass your comments onto our Management team to investigate and follow up on. We strive to give great customer service all the time and your comments help us to improve our Resort. Thank you, ATKV Drakensville team.
Johann D - Jan 2022
Algehele gradering
Altyd lekker om in die klein paradys oor te slaap.
Cecilia U - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Deon M - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent value for money, perfect location for a stop if traveling from Durban to the Highveld
Viaan H - Des 2021
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Ria B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Melinda J - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en heerlik rustig.
Janina B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike kort vakansie.
Willie S - Nov 2021
Algehele gradering
Stil area. Goeie ligging. Vriendelike ontvangs.
Jo-ann S - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie gesinsvakansie.
Johan M - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike plek met die mooiste berguitsig.
Tjaart K - Okt 2021
Algehele gradering
Kwaliteit-familietyd.
Kosie D - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike ontspan met genoeg om die kinders besig te hou.
Zelda P - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees, rustig en stil.
Ben S - Sep 2021
Algehele gradering
Karavaanstaanplak was skoon en die ablusieblok was netjies en skoon.
Waldo B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly en baie aktiwiteite om te doen.
Deon G - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en mooi.
Leon W - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker vakansieplek
Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Frik H - Jun 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies
Thandeka M - Jun 2021
Algehele gradering
It was a lovely weekend, all your staff members gave us stunning service. We will come back again.
Annel M - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful getaway.
Rache B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig gewees, mooi uitsigte en vriendelike personeel.
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag
Dankie vir die terugvoer.
Vriendelike Groete
Melissa N - Mei 2021
Algehele gradering
An amazing place to stay.
Wilfred L - Mei 2021
Algehele gradering
Eerste keer in 'n lang tyd waar ek regtig net kon ontspan het en die natuurskoon kon geniet. "Service with a smile" en alles teen 'n bekostigbare prys.
Albert V - Mei 2021
Algehele gradering
Kom weer terug in toekoms na hierdie oord.
Lees meerCatharina P - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Rina G - Apr 2021
Algehele gradering
Was rustig en aangenaam.
Stephen W - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely.
Marlise S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing,
ATKV Drakensville se terugvoer
Goeiedag
Dankie vir die terugvoer.
Vriendelike Groete
Wayne S - Apr 2021
Algehele gradering
Hulle het ons coolboxes gesteel op die laaste aand.
ATKV Drakensville se terugvoer
Dankie vir die epos.
Ek sal vir bestuur in kennis stel.
Nadia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekamp.
Ria B - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Linda V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Lesley C - Jan 2021
Algehele gradering
Won't go back.
Loraine V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, genoeg om te doen, vriendelik en vol vreugdes.
Nastassja J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker vakansie gehou.
Lacya G - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig skoon en netjiese oord met vriendelike personeel.
Pieter H - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker selfsorghuisie met alles wat jy sal nodig vind.
Nicole S - Jan 2021
Algehele gradering
Bietjie vervelig, veral met die storms en reën.
Corrie V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik
Noleen A - Des 2020
Algehele gradering
We had a great time, but my teenage kids were bored.
Wiekus P - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Hannes L - Des 2020
Algehele gradering
Alles die moeite werd en lekker rustig.
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Lona M - Nov 2020
Algehele gradering
Geen respek van ander by swemarea nie.
Andries B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Dit was baie stil en ontspannend.
Cj V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Willem N - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker
Lizette J - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker, rustig.
Barbara N - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rustige kuier, waar ek alles gehad het wat ek benodig het en die gasvryheid was uitstekend.
Wian D - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker wegbreek vir my en my gesin.
Lizelle E - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig vanaf jou stoep.
Chantelle D - Nov 2020
Algehele gradering
Klein, oulike oord maar benodig bietjie hulp met swembaddens.
Niel A - Okt 2020
Algehele gradering
Regtig baie lekker.
Coertzen V - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie waarde.
Megan M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker veilig en rustig vir almal, kinders en grootmense
Gerhard V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie oulik.
Jacqueline L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie moeite met ontbyt gedoen, individueel afgelewer.
Piet V - Okt 2020
Algehele gradering
Het dit geniet!
Stefan E - Okt 2020
Algehele gradering
Aangename wegbreek, goed geleë vir oornag terug van die kus af na Gauteng,ens
Lees meerAndre N - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker ruim alles wat nodig is, ontspanne.
Marieta R - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies , goed toegerus en skoon.
Liezl S - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Stoffel V - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was net vir 1 nag en 'n lekker rus op pad na die kus toe. Sal dit weer doen wanneer ek weer kus toe gaan.
Gideon P - Mrt 2020
Algehele gradering
Dis baie lekker. Sal weer oornag.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Santjie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons kuier was absoluut heerlik!
Gerhardus D - Feb 2020
Algehele gradering
Was so rustig en vreedsaam.
Anne-marie L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Danelle T - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige, skoon verblyf. Kindervriendelik. Baie om te doen vir die hele gesin
Dup H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Machel J - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, baie vir die kinders om te doen.
Lizette J - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Frans S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker bestemming.
Yaksha S - Jan 2020
Algehele gradering
Was great.
Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon, ontspannend en lekker ontbyt.
Jessica R - Jan 2020
Algehele gradering
It was an amazing experience, we will definitely come back again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n ongelooflike ervaring, ons sal beslis weer terugkom.
Die woonstel was pragtig, die personeel so vriendelik, die kindervermaak was fantasties.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ric B - Jan 2020
Algehele gradering
Het heerlik gekuier.
Melani V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Eugene D - Jan 2020
Algehele gradering
Rus vir my siel.
Elsie V - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, netjies en skoon met 'n pragtige uitsig!
Maryna S - Des 2019
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend en ek kan dit aanbeveel.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Niel H - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker vakansie-oord behalwe vir dubbelbedmatras wat glad nie gemaklik is nie.
Suzette P - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful resort for a family with kids.
Willie S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en gerieflik.
Marietjie S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Andre N - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker ruim en het alles wat mens benodig.
Tina S - Okt 2019
Algehele gradering
A great family friendly place.
Tania D - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplek vir die hele gesin en groepe vriende.
Lees meerErika J - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Roslynn K - Aug 2019
Algehele gradering
Very family friendly and helpful friendly staff.
Renier G - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig en vriendelike personeel.
Suzette Van Der Walt V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Fanie V - Jul 2019
Algehele gradering
'n Plek vir 'n lekker vakansie.
Ronel R - Jul 2019
Algehele gradering
Very comfortable and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik en ontspannend.
'n Baie ontspannende tyd met pragtige omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nico E - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker oord en goeie ligging in noordelike Drakensberg.
Karien D - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker rus-vakansie!
Nicus B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie geniet!
Karen D - Jun 2019
Algehele gradering
Lieflike plek met baie om te doen.
Dale B - Jun 2019
Algehele gradering
Ontspanning vir die hele gesin.
Lindi E - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerSonet D - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig! Rustigheid!
Elsa P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, genotvol en baie lekker!
Fpj L - Apr 2019
Algehele gradering
Great facilities, the heated pool a bonus!
Genni K - Apr 2019
Algehele gradering
Quick stay.
Lees meerTheunis P - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Brendon F - Apr 2019
Algehele gradering
Enjoyed every moment.
Jh M - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker rustig tussen jou eie tipe mense.
Wayne Y - Mrt 2019
Algehele gradering
ATKV Drakensville is definitief 'n goeie opsie.
Lees meerRia B - Mrt 2019
Algehele gradering
Everybody nice and professional.
Jana V - Mrt 2019
Algehele gradering
Neat, family accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, gesinsverblyf.
Eenhede was netjies en skoon. Fasiliteite ideaal vir gesinne met klein kinders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Buyie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Had a great weekend away. The place is spacious.
Marie-lize B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Danel L - Feb 2019
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Kate J - Des 2018
Algehele gradering
Was a great holiday.
Riëtte O - Des 2018
Algehele gradering
Rustige, veilige en uiters netjiese verblyf, ons het lekker gerus, geswem en baie gestap in die oord. Die restaurant is 'n wenner!
Aphelele H - Des 2018
Algehele gradering
Very nice accommodation in a peaceful safe environment.
Liza D - Des 2018
Algehele gradering
Ons het slegs een nag oorgeslaap, maar die fasiliteite was baie goed.
Regardt J - Des 2018
Algehele gradering
Baie mooi, netjies, skoon en vriendelik.
Delene S - Des 2018
Algehele gradering
Excellent for people with or without children.
Phillip B - Des 2018
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Wally K - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Abraham K - Nov 2018
Algehele gradering
Aanvaarbare verblyf sonder om vreeslik opwindend te wees.
Lynn N - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful.
Anton V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die stad wat hartgrypend is.
Les V - Sep 2018
Algehele gradering
Everything was perfect except for your road.
Zelda E - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties, baie lekker plek.
Laeeqa S - Aug 2018
Algehele gradering
A lovely break that exceeded expectations.
Michele F - Aug 2018
Algehele gradering
Very accommodating and willing to assist.
Ria B - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent.
Fanie B - Jul 2018
Algehele gradering
Nog nooit so koud gekry in my lewe nie.
Devi A - Jul 2018
Algehele gradering
Relaxing and exciting activities.
Vanessa C - Jun 2018
Algehele gradering
We had a great time. A lot of fun-filled activities.
Vanessa C - Jun 2018
Algehele gradering
It was an enjoyable experience. The staff at reception were extremely friendly.
Barbara D - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Leka C - Mei 2018
Algehele gradering
Excellent venue.
Izabel S - Apr 2018
Algehele gradering
Verblyf was relatief aangenaam.
Mariheta V - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Michael P - Apr 2018
Algehele gradering
Die beste wegbreek in jare.
Bernadette L - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik en sal gou weer so maak.
Lees meerAdriaan(danie) V - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful resort.
Juanita D - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Steve R - Feb 2018
Algehele gradering
Had a very pleasant stay.
Allison W - Feb 2018
Algehele gradering
A pleasant overnight stop.
Margaret M - Feb 2018
Algehele gradering
Had a fab time.
Sibongile L - Feb 2018
Algehele gradering
The stay was great.
Gerda W - Jan 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het is daar.
Pieter L - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Lourens A - Des 2017
Algehele gradering
Lekker.
Arina W - Des 2017
Algehele gradering
Het slegs een aand oornag, maar dit was baie gerieflik en netjies.
Catelen B - Des 2017
Algehele gradering
'n Onvergeetlike ervaring.
Heather H - Nov 2017
Algehele gradering
Enjoyable breakaway.
Gerard D - Nov 2017
Algehele gradering
Friendly reception.
Martin L - Nov 2017
Algehele gradering
Lovely place in the mountains.
Neil E - Nov 2017
Algehele gradering
A very pleasant and relaxing stay.
Carel V - Okt 2017
Algehele gradering
Net een aand oorgebly. Dit was lekker stil en rustig.
Russell A - Okt 2017
Algehele gradering
Great.
André P - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam en van hoë gehalte soos wat ons van ATKV-oorde gewoond is.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Elize L - Sep 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sharon S - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, netjiese akkommodasie en werkers is baie vriendelik.
Johann W - Sep 2017
Algehele gradering
Sinvolle, praktiese verblyf teen billike tarief.
Marlize V - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Patrick O - Mei 2017
Algehele gradering
The spectacular views are matched by the service and facilities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die skouspelagtige uitsigte word gekomplementeer met die diens en geriewe.
Die skouspelagtige uitsigte word gekomplementeer met die diens en geriewe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Gary S - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met baie aktiwiteite vir kinders.
Pieter C - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was baie baie leeg en rustig.
Michele F - Jan 2017
Algehele gradering
Well run family resort.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Johanna D - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige, veilige blyplek vir families met klein of groot kinders.
Lees meerRiaan S - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflike mooi skoon natuurbestemming met genoegsame vermaak van jonk tot oud.
Lees meerMagdaleen L - Okt 2015
Algehele gradering
Ruim en netjies.
- Kapasiteit: 868 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal