Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 868 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R363R254 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
ATKV Drakensville bied gemaklike selfsorg-akkommodasie naby die voorheuwels van die Drakensberg Amfiteater met asemrowende uitsigte en is omring deur geskiedkundige bakens.
Die oord bied 'n wye verskeidenheid akkommodasie-opsies in die vorm van selfsorgwoonstelle vir 2, ruim gesinshuise vir tot 6 gaste en B&B-kamers. Elke eenheid is gerieflik gemeubileer en toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv en word daagliks skoongemaak. Gaste in die selfsorg-eenhede het toegang tot braaigeriewe. WiFi-toegang word by die ontvangs verkry en gaste het toegang tot 'n selfsorg-wassery. WiFi is beskikbaar in van die openbare areas, maar reik nie tot by die eenhede nie.
Die oord spog met avontuurdoendige en vermaakgeriewe, 'n restaurant, kitskosplekke, koffiewinkel en 'n geskenkwinkel. Oord-aktiwiteite en geriewe sluit 'n verhitte swembad, plonspoel, pooltafel, avontuur-minigholf, ponieritte en staproetes in. Konferensie- en trougeriewe is ook beskikbaar.
Die ATKV Drakensville-oord is 4½ uur van Bloemfontein af, sowat 3 ure se ry van Johannesburg af, en is ook net ongeveer 2½ ure van Durban af. Dit is gerieflik naby verskeie toerismebesienswaardighede in die omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Basotho Kultuurdorp, rotstekeninge, Drakensberg Seunskoor, Falcon Ridge Raptor Centre en Royal Nasionale Park.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
ATKV Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 2052
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
- Gaste dink ATKV Drakensville het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 868 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal