Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Natalia

Oord

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2024 tot 12 Des 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2024 tot 19 Sep 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Prys sluit in
Woonstel A vir 2 (stort en lugversorger)
Selfsorg
Woonstel A vir 3 (1 kamer, stort)
Selfsorg
Woonstel vir 3 (1 kamer, stort, balkon)
Selfsorg
Woonstel vir 3 (1 kamer, stort, seekant)
Selfsorg
Woonstel A vir 4 (1 kamer, stort)
Selfsorg
Woonstel vir 4 (1 kamer, stort, balkon)
Selfsorg
Woonstel vir 4 (1 kamer, stort, seekant)
Selfsorg
Woonstel vir 4 (1 kamer, bad en stort, see-uitsig)
Selfsorg
Woonstel B vir 5 (1 kamer, stort)
Selfsorg
Woonstel vir 5 (1 kamer, stort, balkon)
Selfsorg
Woonstel A vir 5 (2 kamers, stort)
Selfsorg
Woonstel vir 5 (2 kamers, stort, balkon)
Selfsorg
Woonste vir 6 (1 kamer, bad en stort, balkon, braai)
Selfsorg
Woonstel vir 6 (1 kamer, bad en stort, onderste verdieping)
Selfsorg
Woonstel vir 6 (1 kamer, stort, onderste verdieping, rolstoel)
Selfsorg
Woonstel vir 6 (1 kamer, bad en stort)
Selfsorg
Kampplek (onderste terras)
Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Kampplek (boonste terras)
Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Woonstel vir 4 (1 kamer, bad en stort)
Selfsorg
Huisreëls

- Dankie vir julle bespreking. Gaste moet asseblief by die bepalings en voorwaardes hou.
- Krediet- en debietkaartbetalings van VISA en Mastercard International word aanvaar.
- Neem asseblief kennis: Ekstra gaste kan nie in kamers gehuisves word. Geen dagbesoekers word toegelaat nie. ATKV oorde is familie gerig en geen partytjies of geraas word na 23h00 toegelaat nie.
- ATKV Lede kry nie lede afslag deur derde-party bespreek-kanale nie.

Met aankoms sal jy:
- Die oord se vrywaringsvorm moet teken
- 'n Voertuigpermit ontvang
- Besprekings laat 1 voertuig per eenheid/staanplek toe. Ekstra voertuie betaal 'n addisionele fooi.

Weens bedrog op elektroniese bankoorplasings, vereis die ATKV dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor die inklokdatum gemaak word. In die geval dat die betalings nie in die oord se bankrekening reflekteer nie, sal jy die uitstaande bedrag moet betaal. Die nodige terugbetaling sal geskied wanneer die betaling korrek in die oord se bankrekening reflekteer. Geen sleutels of permitte sal uitgereik word voordat die volledige rekening betaal is nie. Tjekbetalings word ook nie toegelaat nie.

- Inkloktyd is van 14:00 af. Uitkloktyd is teen 10:00 vir eenhede en 11:00 vir kampeerterreine.
- Rook is ten sterkste verbode in die eenhede. Die eenhede word daagliks skoongemaak.
- Gaste wat kamp moet asb. hul eie kragpunt-aansluitprop saambring. Die kampplekke is 10m x 10m
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gidshonde word wel toegelaat.
- Musiek mag nie gespeel word vanuit voertuie of klanksisteme nie. Gaste moet asb. geraas tot 'n minimum hou en heeltemal stil wees tussen 23:00 en 07:00.
- Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Slegs aanvaarde swemklere word toegelaat.
- Neem asb. kennis dat daar in die week in die lae seisoen konferensies of skoolgroepe op die oord kan wees.
- Daar is ‘n restaurant en aktiwiteite beskikbaar op die oord, meer informasie is beskikbaar op aankoms.
- Bring asseblief eie swemhandoek, toiletware en opwasseep, seep en vadoekie. Bring asb. u eie tee, koffie, suiker en melk.
- Neem asb. kennis dat ons nie badseep, sjampoe en lyfroom voorsien in die eenhede nie.
- Groepbesprekings geld wanneer 6 of meer gaste van 1 groep 'n eenheid of staanplek beset. Groepbyeenkomste word nie toegelaat tussen die eenhede of staanplekke nie.
- Groepbesprekings moet 'n venue bespreek en dit is onderhewig aan beskikbaarheid


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R260
R260 R208
per nag (plek vir 6)
Vanaf R260
R260 R208
per nag (plek vir 6)
Vanaf R260
R260 R208
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1136 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 35, Kingsburgh, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00fbb54f7ffcf8a0b7a2839c0f12cc131c88b9cc7513b8915ee42dd4bcfd9a69f3d349f298c6ecc174316f15a2c0181dc749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R260 nouVanaf R208 per nag (plek vir 6) 142 5 1 5 35 Elizabeth Avenue Kingsburgh 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.121912587219 30.845722190804