Atlantic Affair Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Atlantic Affair is 'n luukse selfsorg-hotel in die bedrywige Seepunt-area met die see in die agtergrond wat ongeëwenaarde privaatheid kombineer met 'n gesofistikeerde interieur en 'n gesellige atmosfeer. Dit is 'n nuwe hotelkonsep met gerief en aanpasbaarheid wat gekombineer word om die ideale oase te skep vir die oordeelkundige reisiger of besige sakereisiger.

Die moderne, ruim suites bestaan uit 7 superieure suites, 2 luukse superieure suites, 1 dakwoonstel en 2 grondvloer-suites. Die Egiptiese katoenlinne sal jou aan die slaap sus, terwyl die gladde, skoon lyne, en pragtig versierde kamers jou verfris vir 'n dag van verkenning in die Moederstad. 'n Plasmaskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Vir ekstra gerief strek ons dienste tot 'n daaglikse skoonmaakdiens, wasgoeddiens, en portierdienste. Onthou asseblief dat alle kredietkaarte aanvaar word, en om ons eksklusiwiteit te behou is daar 'n geen-kinders-beleid.

Seepunt is een van Kaapstad se mees moderne voorstede wat naby verskeie besienswaardighede, strande, kroeë en restaurante is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atlantic Affair Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za