Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Cascade

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 95

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Atlantic Cascade
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jeanette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Baie sentraal.

Netjiese veilige woonstel. Goed toegerus met WiFi, haardroer ens. Maar die stoof is bietjie ingewikkeld vir plaasjapies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Labeebah S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Labeebah S
Saam met vriende

Fantasties!

Die sekuriteitwagter van die gebou was baie behulpsaam en vriendelik tydens ons inklok. Die eienaar van die woonstel, Burger, was gaaf tydens ons oproep. By die ingang teen die muur het die eienaar voorstelle van 'n paar aktiwiteite opgeplak. Die plekkie self is baie oulik en intiem. Die uitsig is baie pragtig. Loopafstand in stad toe en die Woolworths Foods onder in die pad.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Enkelreisiger

Awesome

Very nice and homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal en absoluut perfek.

Ons kon heerlik afstap na die koffiewinkels en ook die Saterdagmark by Oranjezicht. Ons gasheer was flink met reëlings en allles was mooi in plek en goed toegerus vir 'n lekker tydjie weg van die huis. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die stoele kan net vervang word met iets beters en stewiger. My skoonpa het gaan sit en die stoel se skroef het uitgeskiet en hy't geval. Beter en stewiger stoele vir ouer mense. Die banke is bietjie laag. Veral vir iemand wat knie-probleme het. Die spieël wat bokant die een bank hang, kan asb geskuif word. Dalk net 'n ekstra kombers in tweede slaapkamer insit. Instruksies vir stoof se aan en afsit. Verder het ons nie klagtes nie. Plek was netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vesperdene-weg 8, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c78f6918b4bb4c61b422a129dbcaae23d0e943d84081d0368ed468fddbf82d4f5ace7e759f888b97858739bddb2a0236ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 8 Vesperdene Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9102005 18.4123745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem